IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 
 ‘Ons is g’n slagoffers’ nie

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ‘Ons is g’n slagoffers’ nie   Sun Aug 08, 2010 10:37 pm

2010-08-07 22:00
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Rapport op
Jou selfoon

'n Greep uit die video van die ontgroening van HK-lede van Villa Bravado.

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's

Herman Scholtz

Die Universiteit van die Vrystaat beplan ’n nuwe kursus in rolprentvervaardiging sodat studente op dié beleërde kampus hul kreatiwiteit “gesond” kan uitleef.

Mnr. Rudi Buys, studentedekaan, het aan Rapport gesê baie mense dink hulle maak ’n grap, maar hulle is “baie ernstig”. Die kursus sal deur die kunsdepartement aangebied word.

Dit volg op die tweede opspraakwekkende tuisgemaakte video wat die laaste paar jaar in koshuise hier vervaardig is.

Slegs ’n week ná die vonnisoplegging van die sogenaamde Reitz-vier weens die omstrede video wat hulle gemaak het, het ’n ontgroeningsvideo van die koshuis Villa Bravado die afgelope week weer vir vuurwerk gesorg.

AfriForum, Solidariteit en die VF+ het almal aangedui dat die video, wat toon hoe wit lede van die huiskomitee (HK) ontgroen word, “rassisties” is. Van die organisasies het ook aangedui dat hulle ’n klag by die Menseregtekommissie gaan indien oor die video, nes die geval met die Reitz-walgvideo.

Maar mnr. Theuns du Buisson, een van die “slagoffers” in die video, het aan Rapport gesê dis sommer snert.

“Dan moet hulle alle kerke wat mense grootdoop ook by die Menseregtekommissie verkla. Dis presies dieselfde. Ons is net met water gegooi.”

Hy ontken dat hy tydens die ontgroening geskop is. “As hulle iemand wou geskop het, sou dit seker die ou met die AWB-baard gewees het. Dit is net nie waar nie.

“Hoe kan AfriForum, Solidariteit en die VF+ namens ons praat as hulle nog nie eens mét ons gepraat het nie?”

Hy sê die enigste organisasie wat hom al genader het, is die studente-organisasie Sasco, wat vandeesweek die ander organisasies rassiste genoem het.

Twee van die ander “slagoffers”, mnre. Wessel Wessels en Jonathan Bosman, het ook aan Rapport gesê hulle is g’n slagoffers nie.

Dié drie is die enigste wit studente wat nog in Villa Bravado bly nadat die sowat 20 wit eerstejaars wat vanjaar ingevolge die universiteit se integrasiebeleid daar geplaas is, uitgetrek het. Die wit HK-lede is deur die universiteit gewerf om daar te gaan bly.

Die “slagoffers” en studente stem saam dat daar geen rassistiese element in die video was nie.

Du Buisson sê die enigste ooreenkoms tussen die Reitz-video en die Villa Bravado-video is dat albei video’s is.

Boonop is twee video’s van Villa Bravado op Facebook versprei: een waar die wit HK-lede ontgroen is, en een waar die swart HK-lede ontgroen is.

Buys meen ontgroening bly verkeerd, ongeag of die studente meen hulle is slagoffers of nie.

Prof. Jonathan Jansen, rektor, het studente die afgelope week in ’n private vergadering toegespreek. Hy het hulle glo “dom, doof en barbaars” genoem.

Die universiteit het twee prioriteitsoortredings, naamlik ont­groe­ning en rassediskriminasie, geïdentifiseer. Mnr. Chris Nthakeni, die primarius wat die ontgroening gelei het, is uit die koshuis gesit toe die video rugbaar geword het. Hy is intussen hertoegelaat, maar dien nie meer in die HK nie.

Buys het gesê hulle verwag dat die tugproses teen mnr. Paseka Mokoena, die koshuisvader, teen die einde van die week afgehandel sal wees.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021107

Aantal posstukke : 19
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ‘Ons is g’n slagoffers’ nie   Mon Aug 09, 2010 2:34 pm

JIP! EK WONDER WIE HET HULLE "GEBRAIN - WASH"??????

KVB000000001 skryf:

PosOnderwerp: Re: ‘Ons is g’n slagoffers’ nie   Mon Aug 09, 2010 6:12 pm

Hierdie is tiepies waar ons wittes oppad is as ons nie vinnig wakker word nie. Waar is die gelykhied nou dis reg as hulle dit aan ons doen maar nie as ons dit aan hulle doen nie.

Hierdie gebeur in elke vatset van die lewe met geen uitsondering nie.

Ons nasie het n ruggraatlose skaduwee van ons vorige self geword en bly in die skaduwee net om nog n daggie lager te lewe, want dis better om nog n dag te leef as wat om werklik te lewe.

Hierdie gaan ons nog meer duur te staan kom die aanvalle is nou op alle vronte en ons staar dit net gedwee aan soos n dier wat die lig van n aankomende voertuig bekyk en sallig onbewus van die slag wat oppad is en die laaste lewe van hom neem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content

PosOnderwerp: Re: ‘Ons is g’n slagoffers’ nie   Today at 8:18 pm

Terug na bo Go down
 
‘Ons is g’n slagoffers’ nie
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: