IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DIENSTE WEK KOMMER VIR BETHAL-INWONERS (Bethallers soek antwoorde)

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: DIENSTE WEK KOMMER VIR BETHAL-INWONERS (Bethallers soek antwoorde)   Sat Aug 07, 2010 2:43 pm

As werklose eiendomsbelastingbetalende inwoner van Bethal verteenwoordigend van ander mense in dieselfde pososie as ek, wil ons net duidelikheid oor sekere aspekte verkry.
Waarom is daar bywette?
Word die sogenaamde reels en regulasies wel toegepas?
Is dit wel moontlik vir enige persoon om padstalletjies op enige oop stuk perseel op te rig?
Ek, as werklose persoon maar met n ligter velkleur, is al verbied en ook vanaf staanplekke weggejaag waar ek probeer het om van my ware te verkoop.
Daardie presiese spasie is daarna deur ander inwoners van Bethal beset sonder dat hulle verjaag is.
Ons is in besit van permitte wat betaal is en is verjaag.
Die nuwe besetters het geen permitte nie, maar hulle is nie verjaag of aangespreek nie. Ek voorsien ook aan vroue wat as enkelouers hul kinders alleen moet versorg, maar ek word steeds deur die staatsowerhede vanaf staanplekke verjaag.
Die staatsowerhede kyk egter anderpad as mense van n donkerder velkleur daar so staan.
Selfs al voorsien die mense niemand anders van werk en of n inkomste nie.
Die verskaffing van die kiosk is ook n probleem.
Hier het dit gelyk of daar n werkbare idee as gelyke geleenthede aan almal, verskaf sou word.
Helaas lyk dit egter nou na nog n projek wat op n mislukking afstuur. Die kiosk staan leeg en onwettige onbetaalde smouse plak rondom die beskikbare stalletjies. Daar is weereens geen optrede deur die owerhede geneem nie.
Streng regulasies word op sekere plekke in die hoofstraat toegepas.
Geen geplak van stalletjies word voor die poskantoor, banke en n sekere kettingwinkel toegelaat nie.
Waarom sou dieselfde reels en regulasies nie ook in Liebenbergstraat toegepas word nie?
Geniet sekere instansies dan die beskerming vir hul besighede en ander nie?
Kan ons burgermeester asseblief aan die inwoners van Bethal waarop ons betalende inwoners nog altyd baie trots was, op bogenoemde vrae antwoord?
Dit is van kardinale belang vir ons as inwoners om te weet of elke burger van die dorp dieselfde beskerming en regte geniet. As daar sekere mense is wat meer voorregte geniet, moet dit asseblief duidelik in die kantore van die munisipaliteit op die kennisgewingborde aangebring word.
Sodoende kan alle mense hulself van hul plek en stand in die gemeenskap verwittig.
Soos met die regering se ongeskikheids- en kindertoelae en pensioenbetalings wat eintlik net vir een bevolkingsgroep beskikbaar is.
Dan sal ons weet waar ons as mense met ligter velle ons bevind. Ek gaan hier noem dat ons tevergeefs aansoek om ongeskikheids- en pensioentoelae gedoen het, maar dit word jaar na jaar afekeur. Ek vertrou ons skrywe sal nie net weer deur die ANC-bestuur van die dorp geignoreer word nie. As die burgermeester nie op bogenoemde sal antwoord nie, is dit moontlik dat die munisipale bestuurder aandag hieraan sal gee?
BETHALER VAN DIENSTE VIR BETHAL SE VOORTBESTAAN, BETHAL.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DIENSTE WEK KOMMER VIR BETHAL-INWONERS (Bethallers soek antwoorde)
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: