IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 LANDBOU-UNIE HELP BOERE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: LANDBOU-UNIE HELP BOERE   Sat Aug 07, 2010 2:16 pm

In moeilike ekonomiese tye, asook die gebrek aan politieke onsekerheid, is dit geen goeie nuus as een van die georganiseerde landbou-strukture in die bykomende moeilike omstandighede beland nie.
In die lig betreur die Transvaalse Landbou-Unie van Suid Afrika (TLU SA) die feit dat Agri Mpumalanga weens omstandighede genoodsaak is om homself vrywillig te likwideer.
Dit laat n leemte vir die boere wat die unie as n tuiste gesien het om hul belange te hanteer.
TLU SA het ook kennis geneem dat daar reeds bespiegel word om n plaasvervangende organisasie vir Agri Mpumalanga se lede daar te stel.
In die opsig wil TLU SA sy deure oopstel vir alle boere wat hulself kan vereenselwig met TLU SA se missie, naamlik om die kommersiele boer volhoubaar en in veiligheid op sy grond te hou en sodoende n bydrae tot voedselsekerheid in die land te lewer.
TLU SA se Oosstreek is oor dekades gevestig en is sterk, gesond en in staat om aan al sy lede se behoeftes te voldoen.
Ek het gevra dat vergaderings gehou word om raakpunte te identifiseer vir boere in die TLU, voordat n nuwe struktuur opgerig word.
Die aandrang op groter eendrag in georganiseerde landbou gaan nie onverskillig by ons verby nie en daarom sal indringende gesprekke voor n nuwe struktuur teen hoe koste met moeite opgerig word, moontlik die aangewese roete wees om te volg.
TLU SA sal sodanige kommunikasie verwelkom.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
LANDBOU-UNIE HELP BOERE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: