IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 NIE ELKEEN KAN KINDERHUIS OPEN

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: NIE ELKEEN KAN KINDERHUIS OPEN   Sat Aug 07, 2010 1:24 pm

HOEVELD-Plaaslike welsynorganisasies in samewerking met die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling van die Govan Mbeki Munisipaliteit, wil die gemeenskap bewus maak van die prosedures en vereistes vir kinderhuise en ander soortgelyke geriewe vir kinders.
Kinderhuise, pleeghuise en plekke van veiligheid word streng gereguleer volgens die bepalings van die Kinderwet, Wet 35 van 2008.
Volgens Artikel 197 van die wet mag slegs n nasionale of provinsiale staatsdepartement, n munisipaliteit of n geakrediteerde welsynsorganisasie aansowk doen om n kinderhuis, pleeghuis of n plek van veiligheid te kan bedryf.
Kinders mag slegs met n geldige hofbevel van n kinderhof in sulke geriewe geplaas word.
Volgens Artikel 194 van die kinderwet, moet die instansie aan sekere minimumstandaarde voldoen waarvolgens kinders versorg moet word.
Die standaarde sluit die volgende in:
1) Goedkeuring van n gesondheidsinspekteur, waar spesifieke ruimte vir elke kind benodig word en die hoeveelheid kinders wat in geboue gehuisves mag word.
2) Voorsiening van terapeutiese programme deur gekwalifiseerde terapeute soos maatskaplike werkers en sielkundiges.
3) Daar moet ook voldoende gesondheids-, sielkundige en opvoedkundige dienste aangebied word. Artikel 204 van die Kinderwet maak dit duidelik dat mense wat nie aan die nodige vereistes voldoen nie, hulle skuldig maak aan n misdryf.
"Die gemeenskap word versoek om nie ongeregistreerde, en dus onwettige organisasies, te finansier of te ondersteun nie.
"Geregistreerde kindersorggeriewe in die omgewing is die Janelle Huis op Evander en die Kosmos Kinderhuis," het n teenwoordiger van die Departement van Sosiale Ontwikkeling, gese.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
NIE ELKEEN KAN KINDERHUIS OPEN
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: