IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 
 VOLKSTAAT GESPREKKE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin

Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: VOLKSTAAT GESPREKKE   Sun Aug 01, 2010 8:00 pm

Dit sal realisties wees om te aanvaar dat 'n volkstaat wel op die lang termyn haalbaar is, mits daar eers aan sekere voorvereistes voldoen word.

Die heel belangrikste is dat die Afrikanervolk, wat tans herderloos is, as volk sal moet oorleef. Ek praat nie van die taal nie, maar van die etniese siel van die Afrikaners. Sonder 'n volk kan 'n volkstaat nie bestaan nie.

Die tweede is dat die leierskapsvakuum wat tans bestaan deur 'n verteenwoordigende gesagsowerheid gevul sal word en waaruit die sterk en aanvaarde leiers na vore sal tree.

Derdens moet 'n geïntegreerde vryheidsprogram as amptelike beleidstuk vir die Afrikaners deur die AO opgestel,aanvaar, verkondig en geïmplementeer word. Hierdie vryheidsprogram moet die tydsduur, wat etlike dekades mag neem vir 'n volkstaat om tot stand te kom, oorbrug sodat Afrikaners se fisiese en geestelike weerbaarheid verseker sal wees.

Daar moet nie net aan een aspek gewerk word terwyl ander belangrike sake verwaarloos word nie. Die implementering van sodanige plan kan al die moontlike opsies vir selfbeskikking implementeer, byv.

·Op derdevlak regering kan belastingbetalersverenigings (BBV) regoor die land saamspan om nouer met mekaar te skakel en sorgdra dat hulle nie slegs op die huidige swak dienslewering fokus nie, maar ook op kulturele verwaarlosing, asook maatskaplike sorg vir sorgbehoewende Afrikaners. Laasgenoemde is ook 'n regeringsplig wat nie nagekom word nie en wat die BBV self kan verrig en kan deel van die munisipale belasting daarvoor aanwend.

·In stede met groot konsentrasies Afrikaners kan Afrikaners begin aandring op beheer oor eie skole, hospitale, polisiëring, kultuurontwikkeling, ens. Groot volksaamtrekke vir bepaalde herdenkingsgeleenthede, sal verder sorgdra dat die volkswil wat tans swak is in die stede,sal herontwaak.

·Die AO kan begin om 'n gebied te identifiseer wat as outonome volkstaat sal dien. Daardie gebied sal per definisie 'n leë gebied moet wees omdat geen regering sy belastingbasis in bestaande stede sal prysgee nie. Die Orania-proefprojek kan as model dien, maar sal op 'n gans ander skaal beplan moet word om te realisieer, aangesien 'n volk eers op die gebied gestig moet word voordat daardie volk 'n staat kan stig. Meer as net 'n vryheidsdroom gaan benodig word.

Die res van hierdie artikel wil ek nou wy aan 'n konsepprogram om by 'n volkstaat in 'n leë gebied uit te kom. Dit sal die laaste stap van die HOE vraag binne 'n leë gebied miskien beantwoord.

Soos wat Orania 'n proeflopie van 'n beskeie eiendomsontwikkelingsprojek is, so kan die nuwe volkstaat ook 'n eiendomsontwikkelingsprojek wees, maar dit sal op 'n megasskaal moet geskied. Die tyd het nou gekom om die historiese moment wat tans bestaan, aan te bgryp. Sulke historiese momente kom nie dikwels voor in 'n land se geskiedenis nie. Talle voorbeelde kan opgenoem word waar die oomblik aangegryp was en waar 'n land totaal verander het. (Die val van die Berlynse muur het Oos- en Wes-Duitsland weer herenig en het Berlyn weer die Duitse hoofstad geword.)

In 1994 het die historiese moment vir die nuwe Suid-Afrika bestaan, en 'n oorblufte Afrikanervolk in spanning agtergelaat. Daardie volk was polities totaal verlam en verward en niemand kan dus verbaas wees dat Afrikaners polities gesproke in trurat beweeg het nie. Die tydsberekening vir saamstaan en saamwerk was toe nog nie reg nie.

Vandag, sestien jaar later, na die Malema manewales en ET se dood, het Afrikaners weer wakker geskud. Die historiese moment het nou aangebreek en Afrikaners moet die dag aangryp met die stigting van 'n owerheid wat die leierskapvakuum sal kan vul en wat sterk leiding na selfbeskikking sal kan gee.

Ek wil die werk van die AO nie vooruitloop nie, maar wil tog 'n praktiese en haalbare visioen daarstel wat van waarde mag wees.

My hipotese is dat 'n nuwe staat 'n massiewe eiendomsontwikkelingsprojek moet wees wat volgens dieselfde norme en riglyne as enige ander megaprojek bestuur word. Daar moet eers deeglik deur stads- en streeksbeplanners beplan word en hul voorstelle op gedetailleerde kaarte en planne vasgelê word. Waarde moet aan erwe, sake- en nywerheidsentra toegeken word en infrastruktuur soos water, paaie, riolering kragvoorsiening, skole, hospitale ens., sal beplan en die kostes daarvan bereken moet word. Van hierdie infrastrukture kan geprivatiseer word en kan as beleggings-geleenthede beskou word.

Professionele eiendomsontwikkelaars sal daarna 'n bemarkingsaksie, wat op winsbejag ingesteld is, loods om sukses te verseker.

My visie is dat die gebied al langs die suidelike oewer van die Oranjerivier as bestemde gebied vir eiendomsontwikkeling stelselmatig aangekoop word. Nuwe dorpe kan dan soos 'n string pêrels al langs die rivier opgerig word; baie soos die dorpe en stede langs die Ryn in Europa.

Die Oranjeriviier kan dan die ontwikkelingsas of korridor wees waarbinne ekonomiese aktiwiteite sal plaasvind. Lang smal dorpe, word dan al langs die rivier in half-hektaar standplase uitgemeet vir die eerste dorp se 4000 huise. Een so 'n dorp sal dan ongeveer vyf kilometer lank by 'n halwe kilometer breed wees.

In die middelpunt van die dorp word die sakesektor, reeds beplan en ruimtes vir skole voorsien. Tussen dorp A en dorp B (die pêrels) word die nywerheidsgebiede uitgemeet en nywerheidsparke aangelê. Die watersuiweringswerk sowel as die rioleerplaas word ook daar beplan, sodat dit in die volgende aangrensende dorp se behoeftes ook kan voorsien. Tweelingdorpe deel dus 'n gemeenskaplike infrastruktuur tussen hulle.

Wanneer die twee dorpe klaar beplan is, word daar met 'n konsortium van eiendomsontwikkelaars onderhandel om die erwe te bemark en te ontwikkel. Ek sou plaaslike voorafvervaardigde huise, verkies sodat die nuwe inwoners hul huise met eie arbeid self kan oprig, of deur hoogs geskoolde plaaslike kontrakteurs met baie min arbeid opgerig word.

Die erwe moet groot genoeg wees sodat inwoners hul eie groente en vrugte kan kweek; ook vir bemarking in die aangrensende Vrystaatse dorpe. Kweekhuise, sontonnels en skadunette kan deur inwoners op die erwe opgerig word vir die kweek van spesialiteitsvrugte en - groente vir uitvoer na die buiteland (NSA).

Dit is egter onwaarskynlik dat inwoners 'n bestaan net daaruit sal kan maak, maar vir ekstra inkomste sal daar werk in fabrieke en werkswinkels wees, asook in winkels, in hospitale, in skole ens., waar professionele inwoners hul normale beroepe sal kan beoefen.

'n Deeglike omgewingsimpakstudie sal benodig word, aangesien die natuurlike omgewing plek sal moet maak vir paaie, geboue ensovoorts.

Intussen werk die AO nougeset voort met sy skakeling op diplomatieke terrein, met bestaande belange organisasies, met die staat, met finansiële instellings, met ontwikkelaars, met regsentiteite en met herontwakingsprojekte om die besoedelde gemoedere van Afrikaners te reinig en sy volkswil te verterk.

Dan kan die musiek begin.

Johann Wingard

24 Julie, 2004

http://www.praag.co.za/johann-wingard-magazine-419/8603-om-by-n-volkstaat-uit-te-kom-3.html

POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKAMER- OOS KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021107

Aantal posstukke : 19
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: VOLKSTAAT GESPREKKE   Sun Aug 01, 2010 9:58 pm

Dit kan nogal werk! maar wat maak jy as die Oranje Rivier afkom en sy walle oorstroom en bo-oor al jou landerye stroom en als saam met hom wegsleep? scratch

KVB000000002 skryf:

Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: VOLKSTAAT GESPREKKE   Mon Aug 02, 2010 7:56 am

Hierdie project het reeds sterk ondersteuning sowel as ander soort gelyke projecte. Die regering is egter deeglik bewus van die planne en is besig met hul eie planne.

Hierdie planne werk in kort as volg enige organisasie, besigheid wat geen B-BBEE het sal beboed word op die spot,

Dis hul manier om die blankes verder te belas, want hulle weet dat as ons sulke state oprig dat sal werk maar dat hul hul cash cow sal kweit wees. Dis moet mens die dinge ook op ander manniere deur kyk, sal dalk selfs moet kyk om wetgewing aan te pak op kreatiewe maniere.

Net een idee sal wees om B-BBEE onwettige te laat verklaar op grond van die kostutiesie, hierdie wet maak geen erkenning vir blankes in die werks plek nie, dus is hulle uitgesluit in die werksgebied, selfs die 10% wat daar wel moet wees is nie afdwingbaar volgens die wet nie, dus kan die besigheid tenvolle swart wees maar nie ten volle wit nie.

Hierdie sal dan ook n stokie steek voor hul beplande beotes want hulle self sal dan ook beboed word en dis nie deel van hul plan nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content

PosOnderwerp: Re: VOLKSTAAT GESPREKKE   Today at 4:53 am

Terug na bo Go down
 
VOLKSTAAT GESPREKKE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: