IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BOERERATE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: BOERERATE   Sun Aug 01, 2010 2:13 pm

HIER IS N PAAR SNAAKSE BOERERATE WAAROP EK AFGEKOM HET:

AANSTEEKLIKE SIEKTES:
Om te verhoed dat jou kinders die siektes optel...moet jy gekneusde knoffelhuisies in n sakkie sit en dit om die kind se nek hang...of steek dit aan die kinders se klere vas.

ALKOHOL
Alkohol verslaaf...eet elke oggend n groot lemoen en gebruik wilskrag en jy is genees!

ARE
Vir verkalkte are moet jy soveel dikmelk of karringmelk as moontlik drink. Die suurmelk vreet die verkalking weg.

ASEM

Slegte asem...gorrel met lewensessens, of gorrel met pietersieliewater of kou rou pietersielie.

ASMA
Eet 1 teelepel uitgebraaide hoendervet 3 keer per dag.

Gooi 6 eiers in n halwe bottel rum en skud totdat dit dik is. Neem 3 maal per dag 1 teelepel vol daarvan.

Maak gedroogde papajapitte fyn en rook dit as jy aan asma ly.

BABELAAS
Drink bietjie koeksoda in gekookte water.

BEDNATMAAK
Vang n streepmuis, slag af en braai hom, gee vir die kind om te eet, maar moenie vir hom se dis n streepmuis nie, hy sal nie meer bednatmaak nie.

BREUK
Sit 20 erdwurms in n klein botteltjie soetolie en laat staan totdat hulle amper verteer het. Smeer die breuk met die olie.

DOOFHEID
n Mens sny n hasie oop en druk die water uit die blaas in n flessie en dan 2 maal per dag 2 druppels in die oor, en n pluisie van die hasiewater in die oor steek en gedurig nat maak.

Vang n vlermuis en braai dit in soetolie. Gooi die olie af en gooi in die ore.

Neem die slangvel wat n slang afgegooi het en maak pluisies en steek in die ore.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Sun Aug 01, 2010 2:28 pm

Sjoe! Party van di goed is nogal rof! Ek weet di pietersielie werk defnitief vi slegte asem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Sun Aug 01, 2010 2:29 pm

Sjoe! Party van di goed is nogal rof! Ek weet di pietersielie werk defnitief vi slegte asem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Sun Aug 01, 2010 2:29 pm

Sjoe! Party van di goed is nogal rof! Ek weet di pietersielie werk defnitief vi slegte asem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Sun Aug 01, 2010 2:30 pm

Sjoe! Party van di goed is nogal rof! Ek weet di pietersielie werk defnitief vi slegte asem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Sun Aug 01, 2010 2:30 pm

Sjoe! Party van di goed is nogal rof! Ek weet di pietersielie werk defnitief vi slegte asem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Sun Aug 01, 2010 2:30 pm

Sjoe! Party van di goed is nogal rof! Ek weet di pietersielie werk defnitief vi slegte asem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021133



Aantal posstukke : 42
Join date : 2010-04-20
Age : 40
Ligging : Langkloof, Ooskaap

PosOnderwerp: Ant   Sun Aug 01, 2010 2:31 pm

Sjoe! Party van di goed is nogal rof! Ek weet di pietersielie werk defnitief vi slegte asem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: BOERERATE   Today at 1:34 pm

Terug na bo Go down
 
BOERERATE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: