IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 GEDENKTEKEN STAAN STEEDS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: GEDENKTEKEN STAAN STEEDS   Sat Jul 31, 2010 8:19 pm

BETHAL- In die middedorp is daar n gedenksteken opgerig om hulde te bring aan die burgers wat in die Tweede Vryheidsoorlog dood is.
Die oorlog, ook bekend as die Suid-Afrikaanse Oorlog of die Anglo-Boereoorlog, het vanaf Oktober 1899 tot Mei 1902 geduur.
Die twee Boererepublieke, die Zuid-Afrikaanse Republiek ( ou Transvaal) en die Republiek van die Oranje-Vrystaat, het in die tyd kragte met die Britse Ryk, spesifiek die Kaapse en Natalse kolonies van Groot Brittanje, gemeet.
Die hele gebied waaroor die oorlog plaasgevind het, vorm vandag deel van die Republiek van Suid-Afrika.
Oor die sowat twee-en-n-halwe jaar wat die oorlog geduur het, het dit Brittanje nagenoeg 200 miljoen pond, 448 435 Britse- en Rykssoldate en bykans 20 000 Britse lewens gekos o" te bemeester.
Aan die kant van die Boererepublieke was die koste van die oorlog baie hoog.
Elke republiek se ekonomie is totaal vernietig deur die "Verskroeide Aarde Beleid" wat deur die Britse generaals toegepas is.
Bykans 5 000 Boere het in die oorlog gesneuwel en ten minste 20 000 Boere en 12 000 Afrikaners het hul lewens in konsentrasiekampe verloor, meestal kinders onder 16 jaar, hoofsaaklik weens swak voorbereiding, n tekort aan behoorlike sanitasie en swak skuiling.
Die woorde op die gedenkteken lees, "HULDE AAN BURGERS WAT DIE HOOGSTE OFFERS GEBRING HET VIR VOLK EN VADERLAND GEDURENDE DIE TWEEDE VRYHEIDS OORLOG 1899-1902"
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: GEDENKTEKEN STAAN STEEDS   Sat Jul 31, 2010 11:39 pm

Dit is 'n God's wonder die Bobbejaantrop het dit nog nie afgebreek nie....seker in hulle haas - skoon verby Bethal, Balmoral en Ogies verbygejaag om die grensdorpe se name te verander en klip namaaksels van Mandela orals op te plak.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
GEDENKTEKEN STAAN STEEDS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: