IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MAN GEROOF OP PAD WERK TOE.

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: MAN GEROOF OP PAD WERK TOE.   Sat Jul 31, 2010 6:58 pm

KRIEL- n Man is op 17 Julie op pad na sy werk deur drie mans gekaap.
Hulle het hom genader toe hy in sy voertuig wou klim en het blykbaar n wapen op hom gerig.
Die kapers het hom agter in die voertuig met kleefband vasgemaak en weggery.
Hulle het in die rigting van die pad tussen Leandra en Delmas gery.
Volgens die man het hulle hom oor die besittings in sy huis uitgevra.
Hulle het n slaggat naby Leandra getref en gestop.
Die kapers het die man uit die voertuig geruk, hom blykbaar aangerand en weggery.
Hulle was na n paar minute terug, maar het weer n slaggat getref en een van die voertuig se wiele het gebars.
Die kapers het die man en die voertuig agtergelaat en spore gemaak.
Niemand is vir die oortreding in hegtenis geneem nie, maar die saak word ondersoek.
n Vierwielmotorfiets is by n huis in Sektor een gesteel.
Die eienaar het die diefstal by die polisie aangemeld, en daarna die veld naby sy huis deursoek.
Hy het sy motorfiets in n veld waar dit weggesteek is, gevind.
Hy het die polisie in kennis gestel en hulle het gese hy moet dit nie skuif nie.
A/o. I.J. Bester het deur die dag in die veld weggekruip om die diewe in te wag.
A/o. Jaco Postma het later die dag saam met a./o. Bester in die veld gewag.
Hulle het omstreeks 7.45nm vier mans gesien.
Twee het reguit na die motorfiets geloop en dit probeer wegstoot.
n Ander een het naby die polisie verbygeloop en hulle het hom gevang.
Die ander drie mans het weggekom.
Die man wat hulle gevang het, kom van mosambiek af.
Hy is 23 jaar oud. Die saak word ondersoek. Kriel Polisie het agt sake van huisbraak en diefstal ondersoek, asook vyf sake van motordiefstal.
Hulle het agt mense in hegtenis geneem vir oortredings wat motorfietsdiefstal, aanranding, gewapende roof, huisbraak, winkeldiefstal en die besit van gesteelde goedere insluit.


Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
MAN GEROOF OP PAD WERK TOE.
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: