IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 WIE IS DIE SKAPE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: WIE IS DIE SKAPE   Tue Jul 27, 2010 7:25 pm

JOH 10 vers 12 se, “Maar die huurling en hy wat nie n herder is nie, van wie die skape nie die eiendom is nie, sien die wolf kom en laat die skape staan en vlug, en die wolf vang hulle en jaag die skape uitmekaar.”

Die Woord van God se ook dat daar niks nuut op die aarde is nie, dit wat was sal weer wees!

Gekyk na die politieke gebeure wat die afgelope paar dekades in SA afgespeel het en wat gevolglik met ons volk gebeur, is bogenoemde Skrif identies van toepassing! Ons volk se leiers(huurlinge) van die verlede, het die bedreiging(wolwe) al jare terug sien kom en net so, die skape(ons volk) laat staan en op die vlug geslaan!

So het die vyand(wolf-kommuniste/liberalisme?) dan onder ons volk ingekom, ons uitmekaar gejaag(ons verdeel deur kerke, politieke partye wat meestal deur huurlinge gelei word) en ook gevang(deur al die afgode van ons tyd; sport, dobbel, ontheiliging van die 7de dag, swak morele standaarde, as jy na die swak taalgebruik/artikels en halfnaak/naak fotos in ons tydskrifte en koerante kyk, wat ons slaafs koop?, ens.) word!

In sommige gevalle het van hierdie leiers(huurlinge) selfs hul huur-loon(omkoopgelde?) ontvang!

Maar soos wat ons Hemelse Vader in die Bybel se tye mense opgerig het soos die rigters en ander, ook in ons moderne tyd met Bloedrivier(Sarel Celliers,Pretorius ens.), sal Hy weer op Sy tyd ware leiers(herders) oprig om hierdie uitmekaar gejaagde en “geringe” volkie weer te versamel en na vrede te lei…

Onthou om elke aand na ete Huisgodsdiens te hou, saam met u hele gesin! Want die Woord se, as ons ons bekeer van ons verkeerde wee en terugkeer na God toe, “sal” Hy ons uitred!!!

http://suidlanders.co.za/wolwe-en-herders/


POS GESTUUR DEUR: KVB NUUSKAMER- OOS KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
WIE IS DIE SKAPE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Godsdiens Draad-
Spring na: