IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Hy moor glo ná sy vrylating

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Hy moor glo ná sy vrylating   Sun Jul 25, 2010 2:59 pm


2010-07-23 22:41
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Dries Liebenberg
Durban. – ’n Veroordeelde inbreker wat in Junie uit die tronk vrygelaat is, is saam met twee ander verdagtes in hegtenis geneem in verband met die gru-moord op ’n bejaarde egpaar ’n week gelede aan die KwaZulu-Natalse suidkus.

Die 23-jarige verdagte is vroeër tronk toe gestuur weens ’n inbraak in Hibberdene, waar mnr. Christo-pher Early (69) en sy vrou, Jennifer (62), verlede Donderdag in hul huis in die woongebied Woodgrange vermoor is.

’n Span speurders van Port Shepstone se eenheid teen georganiseerde misdaad het die drie verdagtes eergister omstreeks 16:00 by die Silver Hill-kampong van ’n groep suikerrietplase in hegtenis geneem.

Volgens lt.kol. Zandra Hechter, polisiewoordvoerder, is die kampong sowat 12 km van die Early’s se huis.

Een van die verdagtes, ’n 33-jarige man, werk op een van die plase.

Die polisie het die Early’s se .22- en .38 Special-rewolwer, asook die oorledenes se twee selfone en verskeie ander huisraad by die verdagtes gekry.

Mev. Early is glo met die egpaar se eie .22-rewolwer doodgeskiet. Mnr. Early is volgens aanduidings met ’n kapmes doodgeslaan nadat hy vermoedelik die rowers in die huis verras het waar hulle sy vrou aangehou het.

Die polisie stel ondersoek in of die verdagtes met enige ander rooftogte verbind kan word.

Die drie mans sal na verwagting oormôre in Hibberdene in die hof verskyn.

Vrou vind vermoorde egpaar se lyke in badkamer
’n Vrou het gisteroggend in Pinetown op die ontbindende lyk van haar suster en swaer in hul huis afgekom nadat sy hulle dae lank nie op hul selfone in die hande kon kry nie.
Volgens lt.kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, het die vrou onrustig geraak en kort voor twaalfuur ’n draai by die huis van haar 50-jarige suster en 62-jarige swaer gaan maak.
Die voordeur was toe, maar nie gesluit nie.
Daar was ’n vreeslike stank in die huis en die vrou het in die badkamer op die vermoorde egpaar afgekom.
Daar was ’n swart plastieksak oor die vrou se kop waarmee sy vermoedelik versmoor is. Die man se hande en voete was van agter vasgebind.
Volgens Mdunge het die moord moontlik Woensdagnag plaasgevind omdat bure die egpaar die laaste keer in die loop van die dag gesien het.
Daar was egter geen teken dat ’n deur of ’n venster oopgedwing is nie of van enige struweling binne die huis nie.
Volgens die oorledene se suster lyk dit ook nie of enigiets gesteel is nie.
Die egpaar se name word weerhou totdat die man se familie in kennis gestel is.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Hy moor glo ná sy vrylating
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: