IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC kom te maklik weg met swak oordeel

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC kom te maklik weg met swak oordeel   Sun Jul 25, 2010 2:44 pm


deur Dries Sutherland, Faerie Glen
2010-07-24 13:50




Die gebruik van die ANC-regime om te lieg soos dit hulle pas wanneer hul powere regering aan die kaak gestel word, is welbekend. Voeg hierby die ontplooiing van kaders in belangrike poste waarvoor hulle hoegenaamd nie opgewasse is nie, boonop teen salarispakkette wat onder die gehate apartheid-regime ongehoord was.

Die ergste hiervan is dan die her-ontplooiing van dié kaders (meestal na poste met hoër salarisse) wanneer hulle so ’n gemors aanvang dat dit nie langer weggesteek kan word nie.

Kan ek ’n paar praktiese voorbeelde byvoeg: Die werklike koste van die Eskom-episodes. Die manier waarop infrastruktuur toegelaat is om vernietig te word, byvoorbeeld paaie, spoorweë, water en rioleringinstallasies. Voeg hierby die dienslewering in die meeste staats- en semi-staatsinstellings, munisipaliteite en al die ander plekke waar daar kwansuis ’n ANC-kader in beheer moet wees!

Laat ek onmiddellik ook aan diegene in die ANC wat wel goeie werk doen krediet gee. Persentasiegewys nie veel nie, maar darem!

Ek het baie waardering vir die media om dié dinge aan die kaak te stel. Dieselfde geld die opposisiepartye. Meermale voel dit egter of die ANC te maklik wegkom met hul swak oordeel, leuens en dergelikhede.

Hoe is dit moontlik dat al hierdie dinge bekend is, inwoners van townships en plakkerskampe betoog en afbrand oor swak dienslewering, maar in elke verkiesing stem hulle weer vir die ANC?

My kop is te plat om hierdie ding te verstaan! Maar êrens moet daar tog slimmer ouens as ek wees wat sin kan maak uit hierdie totale onsinnigheid. Wat van iemand wat navorsing hieroor kan doen en miskien beloon word met ’n doktorsgraad? Kan die totale vermorsing sedert 1994 weens hierdie dinge ook bereken word in randterme?

Ek weet om by bedrae uit te kom sal baie duimsuig gedoen moet word, maar erger as die leuens van die ANC kan dit tog nie wees nie!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC kom te maklik weg met swak oordeel
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: