IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SAKEMAN VASGEBIND

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SAKEMAN VASGEBIND   Sat Jul 24, 2010 8:56 am

EK SAL DIT GLAD NIE SNAAKS VIND AS DIE "ROWERS" WEL ROTTE IN BLOU WAS WAT BIETJIE "OORTYD" GEWERK HET NIE- DIS MOS HOEKA AL 'N "OU LAAI" BY DIE BLOU BENDE!

Sakeman en huishulp deur rowers vasgebind en aangehou
23/07/2010


VANDERBIJLPARK. – 'n Vooraanstaande sakeman van die dorp en sy huishulp is verlede Maandagaand omstreeks 19:15 deur gewapende swart rowers in sy huis in SW2 vasgebind en aangehou terwyl hul makkers die huis geplunder het. Die huiseienaar, wat verkies om nie geïdentifiseer te word nie, is ook eienaar van 'n motorhawe in die dorp. Hy en sy huishulp het op bevel van die rowers doodstil gelê, maar dit het die aanvallers nie gekeer om hom 'n venynige skop met 'n stewel teen die mond te gee nie.

Volgens brigadier Zodwa Molefe het die rowers polisie-weerkaatsbaadjies aangehad toe hulle die aand aan die deur geklop het. Onder die indruk dat dit polisielede was, het die niksvermoedende huiseienaar die deur oopgemaak. Hy het hulle gevra om hul identifikasie te toon, maar pleks daarvan het die swart rowers hul vuurwapens te voorskyn gebring en hom dieper die huis in gestamp. Die rowers het deur die huis beweeg en op die huishulp afgekom, wat toe saam met die huiseienaar met gordels en toue vasgebind is.
Nadat hulle 'n onbekende bedrag geld, 'n selfoon en jaggeweer uit die huis geneem het, het hulle in die man se Chrysler Voyager weggejaag.

Die voertuig is later met die hulp van die gemeenskap en 'n opsporingstelsel in Boksburg gevind. Van die verdagtes is later in Katlehong, Boksburg en Enerdale in hegtenis geneem. Die polisie het op drie pistole, 'n .303-geweer, R5- en R1-patrone, 'n pomp-aksie geweer en twee stelle polisiestewels, weerkaatsbaadjies,'n polisie-uniform en 'n weermag-uniform beslag gelê. Brig. Molefe sê die polisie-klerasie word slegs aan polisielede uitgereik en 'n intensiewe ondersoek is aan die gang om vas te stel hoe die rowers dit in die hande gekry het.

Sy sê die polisie sal geen rooftogte of enige ander misdaad duld nie en het die gemeenskap sowel as die polisielede wat die saak ondersoek, geloof vir hul flink werk om die verdagtes so gou te kon vastrek. Die verdagtes sal hierdie week in die Vanderbijlparkse landdroshof verskyn op aanklagte van huisroof en die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.


http://www.vaalweekblad.com/index.ph...nuus&Itemid=27

POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKANTOOR WES-KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SAKEMAN VASGEBIND
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: