IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DIE ANC REGIME WIL NOU "WETTIG" MISDAADSYFERS WEGSTEEK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DIE ANC REGIME WIL NOU "WETTIG" MISDAADSYFERS WEGSTEEK   Sat Jul 24, 2010 8:50 am


MENS SAL NET WONDER HOEKOM DIE KLOMP BANDIETE IN LETHULI-HUIS NOU DIE SKELM "WET" WIL DEURDRUK NE? GEWOONLIK- AS JY IETS WIL "TOEHOU"- IS JY BESIG OM ERG STRONT AAN TE JAAG IN DIE AGTERGROND MET DUISTERE MOTIEWE. SO KEN ONS DIE ANC TROL-FABRIEK- ALLES WAT HULLE HUL POTE AAN SIT- VERANDER IN PERDESTR*NT!



Misdaadstatistieke dalk só weerhou
2010-07-23


KAAPSTAD. – Die staat sal die voorgestelde Wet op die Beskerming van Inligting kan gebruik om misdaadstatistieke van die publiek te weerhou.

Dié voorbeeld was een van talle wat belangegroepe gister tydens openbare sittings aan die parlementêre ad hoc-komitee voorgehou het oor die onbeperkte mag wat die wetsontwerp die staat gee om sensitiewe inligting voor die voet te klassifiseer.

Nie net sal dit ondersoekende joernalistiek belemmer en fluitjieblasers ontmoedig nie, parlementslede se parlementêre privilegie sal ingrypend ingeperk word en die regering sal moeilik aanspreeklik gehou kan word.

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte het gesê “bitter min” van die klousules sal die grondwetlike toets slaag en die Freedom of Expression Institute (FXI) het selfs gewaarsku dit hou “katastrofale nagevolge vir ons grondwetlike demokrasie in”.

Me. Christina Mitchell van die South African Media and Gender Institute (SAMGI) het gesê dié organisasie kan die wetsontwerp in sy huidige vorm nie ondersteun nie.

“Daar moet beperkings wees op die inligting wat die staat kan klassifiseer. Dit kan selfs gebeur dat die staat statisitieke oor verkragting kan weerhou,” het sy gesê.

Mnr. David Maynier, DA-LP, het gesê hy is “bekommerd” oor sekere LP’s se houding jeens die aanbieders.

Ook mnr. Steve Swart, ACDP-LP, het die voorsitter van die komitee, mnr. Cecil Burgess van die ANC, aangespreek oor die “onregverdige vraag” aan me. Melissa Moore van die FXI.

Dit het gekom nadat Moore haar voorbehoude uitgespreek het omdat die wetsontwerp die staat magtig om enige inligting wat die nasionale belang of nasionale veiligheid bedreig, te klassifiseer.

“Belang” en “veiligheid” is volgens die FXI wye begrippe wat maklik misbruik kan word.

“Wil jy te kenne gee dat dié wetsontwerp staatsamptenare gaan toelaat om misdade (soos korrupsie en bedrog) te verbloem?” het Burgess aan Moore gevra.

Volgens adv. Nikki de Havilland van die Sentrum vir Grondwetlike Regte moet inligting net in uitsonderlike gevalle van die publiek weerhou word en oorskry die wetsontwerp dié beginsel.

Die swaar strawwe wat in die wetsontwerp vervat is, sal ook ondersoekende joernalistiek belemmer.

Burgess het egter ontken dat die wetsontwerp dit ten doel het om die media te muilband. “Dit sou verkeerd wees om te dink dat die parlement die media wil stilmaak.”

Die openbare sittings duur vandag voort.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika...erhou-20100722

POS GEPLAAS DEUR: KVB WES-KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021107



Aantal posstukke : 19
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: DIE ANC REGIME WIL NOU "WETTIG" MISDAADSYFERS WEGSTEEK   Sat Jul 24, 2010 1:51 pm

KYK, DIE MANIER WAAROP HULLE NOU AANGAAN , KAN HULLE MAAR NET SO WEL VIR DIE PERS VERTEL DAT HULLE GEEN WERK MEER HET NIE. 'N LAND SE GESELS EN BESTAAN GAAN OOR DIE ALGEMEEN OOR PARTY + POLITIEK, REG? ANDERSINS IS DIT HUL GODSDIENS EN MENSLIKE VOORTBESTAAN. ONS GODSDIENS WORD NIE DEUR DIE HEIDENE ERKEN NIE EN NOG MINDER ONS REG OM TE BESTAAN HIER IN SUID AFRIKA. HULLE HAAT DIE WAARHEID IN ALLE OPREGTHEID EN STAAN DIE LEUN STERK VOOR!!! REG? WAT BLY DAAR DAN NOU NOG OOR OM OOR "HUIS TOE TE SKRYF"???....."DIE PAPPARASIET-PAPPERY "WAT ONS MENSE ELKE DAG MEE TOEGEGOOI WORD EN DAN KOS DIT JOU OM VAN DIE "MENEUR" (STR*T) ONTSLAE TE RAAK. scratch silent


KVB000000002 skryf:


MENS SAL NET WONDER HOEKOM DIE KLOMP BANDIETE IN LETHULI-HUIS NOU DIE SKELM "WET" WIL DEURDRUK NE? GEWOONLIK- AS JY IETS WIL "TOEHOU"- IS JY BESIG OM ERG STRONT AAN TE JAAG IN DIE AGTERGROND MET DUISTERE MOTIEWE. SO KEN ONS DIE ANC TROL-FABRIEK- ALLES WAT HULLE HUL POTE AAN SIT- VERANDER IN PERDESTR*NT!



Misdaadstatistieke dalk só weerhou
2010-07-23


KAAPSTAD. – Die staat sal die voorgestelde Wet op die Beskerming van Inligting kan gebruik om misdaadstatistieke van die publiek te weerhou.

Dié voorbeeld was een van talle wat belangegroepe gister tydens openbare sittings aan die parlementêre ad hoc-komitee voorgehou het oor die onbeperkte mag wat die wetsontwerp die staat gee om sensitiewe inligting voor die voet te klassifiseer.

Nie net sal dit ondersoekende joernalistiek belemmer en fluitjieblasers ontmoedig nie, parlementslede se parlementêre privilegie sal ingrypend ingeperk word en die regering sal moeilik aanspreeklik gehou kan word.

Die Sentrum vir Grondwetlike Regte het gesê “bitter min” van die klousules sal die grondwetlike toets slaag en die Freedom of Expression Institute (FXI) het selfs gewaarsku dit hou “katastrofale nagevolge vir ons grondwetlike demokrasie in”.

Me. Christina Mitchell van die South African Media and Gender Institute (SAMGI) het gesê dié organisasie kan die wetsontwerp in sy huidige vorm nie ondersteun nie.

“Daar moet beperkings wees op die inligting wat die staat kan klassifiseer. Dit kan selfs gebeur dat die staat statisitieke oor verkragting kan weerhou,” het sy gesê.

Mnr. David Maynier, DA-LP, het gesê hy is “bekommerd” oor sekere LP’s se houding jeens die aanbieders.

Ook mnr. Steve Swart, ACDP-LP, het die voorsitter van die komitee, mnr. Cecil Burgess van die ANC, aangespreek oor die “onregverdige vraag” aan me. Melissa Moore van die FXI.

Dit het gekom nadat Moore haar voorbehoude uitgespreek het omdat die wetsontwerp die staat magtig om enige inligting wat die nasionale belang of nasionale veiligheid bedreig, te klassifiseer.

“Belang” en “veiligheid” is volgens die FXI wye begrippe wat maklik misbruik kan word.

“Wil jy te kenne gee dat dié wetsontwerp staatsamptenare gaan toelaat om misdade (soos korrupsie en bedrog) te verbloem?” het Burgess aan Moore gevra.

Volgens adv. Nikki de Havilland van die Sentrum vir Grondwetlike Regte moet inligting net in uitsonderlike gevalle van die publiek weerhou word en oorskry die wetsontwerp dié beginsel.

Die swaar strawwe wat in die wetsontwerp vervat is, sal ook ondersoekende joernalistiek belemmer.

Burgess het egter ontken dat die wetsontwerp dit ten doel het om die media te muilband. “Dit sou verkeerd wees om te dink dat die parlement die media wil stilmaak.”

Die openbare sittings duur vandag voort.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika...erhou-20100722

POS GEPLAAS DEUR: KVB WES-KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DIE ANC REGIME WIL NOU "WETTIG" MISDAADSYFERS WEGSTEEK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: