IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 POLISIE VERDOESEL PLAASMOORD SYFERS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: POLISIE VERDOESEL PLAASMOORD SYFERS   Sat Jul 24, 2010 8:46 am


DIT IS SO OOGLOPEND DIE MUISHONDE KAN NIE HULLE WERK DOEN NIE- EN HET GEEN BENUL WAT DIE STATISTIEKE IS NIE.


Polisie 'knip en plak' per ongeluk ou plaasaanval-syfers
2010-07-16


Die polisie se statistieke vir die getal plaasaanvalle en -moorde vir die 2008-’09-boekjaar is verkeerd.

Mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, het gister erken die statistieke is “per ongeluk” gedupliseer uit die polisie se verslag vir die 2006-’07-boekjaar.

Tot 794 plaasaanvalle waarin 86 mense vermoor is, is in dié tydperk by die polisie aangemeld.

Dieselfde statistieke het egter twee jaar later in die verslag vir die 2008-’09-boekjaar opgeduik.

“Die polisie en die minister betreur die fout,” het Mthethwa in antwoord op ’n geskrewe parlementêre vraag van me. Dianne Kohler Barnard, DA-LP en -woordvoerder oor polisie, gesê.

Mthethwa kon nie antwoord op wat die korrekte statistieke vir die 2008-’09-boekjaar is nie, aangesien die polisie sedert 2007 nie meer afsonderlik boekhou van die hoeveelheid aanvalle en moorde op plase nie. Dit word sedertdien by die statistieke vir moorde en gewapende rooftogte ingereken.

Kohler Barnard het by navraag vuur gespoeg. Sy bevraagteken nou die geloofwaardigheid van die ander misdaadstatistieke wat in die 2008-’09-verslag verskyn.

“Ek het nog nooit tevore van so iets gehoor nie. As die polisie dié syfers bloot uit ’n vorige verslag kon knip en plak, hoe weet ons dit gebeur nie met die ander statistieke nie?”

Volgens haar laat dit ook bedenkinge ontstaan oor die ouditeur-generaal (OG) se kantoor wat veronderstel is om elke departement se jaarverslag vir foute en ongerymdhede te fynkam.

“Hoe kon die OG dit misgekyk het?”

Kohler Barnard wou onlangs in ’n parlementêre vraag aan Mthethwa weet hoekom die polisie nie meer afsonderlike statistieke vir plaasaanvalle en -moorde hou nie. Dié vraag is nog nie beantwoord nie, het sy gisteraand gesê.


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...yfers-20100716


POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKANTOOR WES-KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
POLISIE VERDOESEL PLAASMOORD SYFERS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: