IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Verkragting ruk Richmond

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Verkragting ruk Richmond   Tue Feb 23, 2010 8:54 pm

Verkragting ruk Richmond
2/23/2010 9:24:47 AM
Tisha Steyn
George
Honderde inwoners van Richmond ruk vanoggend op na die landdroshof waar ’n man teregstaan in verband met die verkragting en dood van ’n 16-jarige skoolmeisie.
Die beskuldigde het Ilse Koopman, ’n gr.?11-leerder aan die Hoërskool Richmond, op 6 Februarie na bewering van ’n atletiekbyeenkoms by die skool ontvoer, verkrag en aangerand en haar toe by die plaaslike hospitaal gaan aflaai.
Die fris 26-jarige taxibestuurder van Aberdeen, wat goed bekend is aan die gemeenskap, het sowat 10?km uit die dorp in die rigting van Hanover met haar gery.
“Van Ilse se maats hulle gesien hoe die man omstreeks 14:00 met haar in sy taxi wegjaag,” het me. Hester Morgendal, Ilse se ma, gister gesê.
“Die sport was al verby en ek was al amper by my huis toe ’n ambulansman my kom oplaai en hospitaal toe neem. My kind was in ’n koma.”
Ilse se toestand is gestabiliseer voordat sy na die De Aar-hospitaal oorgeplaas is. “Saterdag omtrent 22:00 is sy na die Kimberley-hospitaal oorgeplaas. Dit is ’n rit van sowat vier uur. Hulle het haar aan die lewe gehou op die masjiene. Maandagoggend (00:30) is sy dood.”
Die verdagte is later die Saterdagmiddag in hegtenis geneem terwyl hy op pad Noupoort toe was met ’n groep atlete. ’n Voorlopige klag van verkragting en poging tot moord is teen hom ingedien. Toe hy Maandag in die hof verskyn het, is die aanklagte verander na verkragting en moord.
“Die gemeenskap is baie ontsteld en daar was verlede Maandagoggend sowat 600 mense by die hof,” het mnr. Sidwel Kock, ’n VGK-jeugleier, gister gesê. “Ons verwag dat daar môre nog meer mense by die hof sal wees om borgtog teen te staan.”
’n Gedenkdiens vir Koopman word Woensdag om 12:00 uit die VG Kerk Richmond gehou.
Die drie skole in Richmond wat sy bygewoon het, sal by die diens betrek word.
Klik hier om die res van die storie te lees...


Hoekom nie taxis nie.
[b]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Verkragting ruk Richmond
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: