IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 LEWE GAAN VOORT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: LEWE GAAN VOORT   Thu Jul 22, 2010 8:30 pm

LEANDRA-Vir die wat vra sal daar gegee word, en die wat soek sal vind.
So het me. Francina O'Connell gese nadat sy hulp ontvang het toe sy dit nodig gehad het.
In die Echo van 25 Junie het me. O'Connell vertel van die omstandighede waaronder sy, haar man en hul seun leef waar hulle in die oud tronk op die dorp bly.
Na die berig is die waterpype wat hulle self aangele het, vasgele.
"Dit is vermoedelik gesteel en verkoop.
"My man en seun het onlangs tydelike werk gekry en hul werkgewer het ons gehelp om weer pype aan te le.
"Ons het weer vir die laaste week lopende water gehad,"het me. O'Connell gese.
Sy het ook gese dat hulle moeilikheid met die ander mense wat ook in die ou tronk bly, opgetel het.
"Die mense wou gehad het ons moes trek, maar my man kon gelukkig die misverstand uitsorteer, " het me. O'Connell gese.
Hulle lewe tans in vrede saam met die ander inwoners.
Hulle het egter steeds nie elektrisiteit nie en moet vuur maak vir warm water.
"Na die berig het baie mense van verskeie plekke gekom om ons te help.
"Hulle het vir ons kombuisware, kos, klere en allerlei goedere gebring.
"Ek is baie dankbaar vir almal wat gehoor gegee het aan ons noodroep.
"Dit beteken waarlik baie, ons het nie woorde om ons dankbaarheid te beskryf nie," het me. O'Connell gese.
Iemand het ook onlangs aangebied om haar te help om n identiteitsdokument te kry.
Met n identiteitsdokument kan sy vir ongeskiktheidspensioen aansoek doen wat ook n bydrae kan lewer tot beter omstandighede.
"As mnr. Mattheus Prinsloo, ondervoorsitter van Tafelronde Secunda 231, nie die inisiatief geneem het om ons te help nie, sou ons steeds in dieselfde boodjie gesit het.
"My grootste wens is egter om uit die ou tronk te kan trek," het me. O'Connell gese.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
LEWE GAAN VOORT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: