IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ECHO OUTREACH HELP GESINNE IN NOOD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: ECHO OUTREACH HELP GESINNE IN NOOD   Thu Jul 22, 2010 7:56 pm

HOEVELD-Die Sokker Wereldbeker het tot n einde gekom,maar die koue winter is nog hier.
Baie behoeftige gesinne sit op straat sonder warm klere of n warm kombers.
Die Echo Outreach Projek is juis daarop gerig om die gesinne in hul tyd van nood by te staan deur warm klere, komberse en on-bederfbare kos in te samel en aan organisasies soos die Bethal- en Evander Sopkombuis en Elankids te oorhandig.
Die organisasies versprei die items onder mense wat dit benodig.
Diere baat ook by die projek. Alle dierekos wat ingesamel word, word aan die DBVs oorhandig.
Die Echo/Ridge-personeel het onlangs onbederfbare kos ingesamel en aan me. Marina Lottering van Juicy Stop oorhandig.
Me. Lottering is besig met n projek wat vier behoeftige gesinne ondersteun.
Die gesinne sluit onder andere n ouma wat na haar kleinkinders omsien, in.
Alle skenkings kan aan die Echo/Ridge-kantoor op Bethal of Secunda gemaak word.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ECHO OUTREACH HELP GESINNE IN NOOD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: