IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 AZANIESE WEERMAG GAAN VIR 'N POT @#$%^&

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: AZANIESE WEERMAG GAAN VIR 'N POT @#$%^&   Mon Feb 22, 2010 11:43 pm

Hulle wil die land "Beskerm" met die klomp muishonde??????:

"Soldate stuur wéér op konfrontasie af oor geld
2010-02-21 22:17


Erika Gibson

Pretoria

Soldate en die weermag se topstruktuur stuur wéér op ’n konfrontasie af – dié keer oor diens by die Wêreldbeker-sokkertoernooi later vanjaar.

Die kwessie gaan weer eens oor geld en die dispariteite tussen die soldate en polisiemanne se verdienstes – ’n kwessie wat reeds die afgelope sowat tien jaar grootliks onopgelos is.

Volgens adv. Pikkie Greeff van die SA Nasionale Weermag­unie (Sanwu) is soldate woedend omdat polisiemanne tot vyf keer meer aan toelaes gaan verdien as hulle.

Dít is deels daaraan te wyte dat soldate nie oortydbetaling vir sulke ontplooiings ontvang nie, terwyl die polisie wel daarvoor kwalifiseer die oomblik wat dit buite amptelike werksure geskied.

Die weermag sê egter die sogenaamde dispariteit is oordrewe omdat soldate ook ’n behuising- en kostoelaag sal kry wanneer hulle nie in menasies gehuisves sal word nie. Dié geld sal vermoedelik deur die soldate gebruik word om vir alternatiewe huisvesting en kos te betaal.

Volgens Greeff beloop die soldate se bystand- en gevaartoelaes R52,95 per dag, terwyl hulle ook ’n addisionele ongeriefstoelaag ontvang wanneer hulle buite hul eenhede se demografiese grense ontplooi is. Dán kry hulle altesaam R100 per dag, waar polisiemanne sowat R500 per dag kan kry.

Volgens Greeff het die twee groepe verlede jaar met die Konfederasiebekertoernooi in Junie almal die hoër toelaag gekry. Selfs bevelvoerders het vanjaar aanvanklik verstaan dat dieselfde reëling wéér sal geld, maar nou blyk dit uit die jongste weermag-orders nie die geval te wees nie, het Greeff gesê. Die weermag het ontken dat waar offisiere diens moet doen in gesamentlike operasiesentrums, daar van hulle verwag sal word om 24 uur diens te doen, terwyl die polisie elke agt uur afgelos word.

Die ministerie van verdediging het verlede jaar nadat soldate by die Uniegebou geprotesteer het oor hul swak salarisse honderde soldate op verpligte verlof geplaas hangende die uitslag van ’n hofsaak tussen die departement van verdediging en Sanwu.

Dié saak kan volgens Greeff nog maande en selfs jare neem voor dit waarskynlik in die konstitusionele hof gaan draai.

Só is daar in Johannesburg by een eenheid sowat 250 uit 1 000 soldate reeds maande lank met verlof; in Middelburg is twee uit die vier kompanies met verlof en in Zeerust 170 uit 1 000.

Volgens die weermag sal die nagenoeg 700 soldate op verpligte verlof geen invloed hê op die 7 000 troepe wat die weermag vir die duur van die sokkertoernooi beskikbaar moet hê nie.

Die weermag het van 31 Mei tot 18 Julie in ses provinsies verpligtinge rondom die sokkertoernooi, naamlik in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, die Wes-Kaap, Mpumalanga en in die Vrystaat. Een kompanie (sowat 160 soldate) moet te alle tye op bystand wees om met enige krisis te help.

Volgens die weermag is die mobiliseringsorders nog nie gefinaliseer nie."

Evil or Very Mad Evil or Very Mad
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: AZANIESE WEERMAG GAAN VIR 'N POT @#$%^&   Tue Feb 23, 2010 6:26 pm

Die oplossing is baie maklik. Betaal die polisiemanne minder! Twisted Evil
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
AZANIESE WEERMAG GAAN VIR 'N POT @#$%^&
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: