IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MALAMA KEER WEER VIR SY "WICKETS."

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: MALAMA KEER WEER VIR SY "WICKETS."   Mon Feb 22, 2010 11:22 pm

Ja- So het ons die lae klein skelm leer ken...sy bek hardloop altyd die bietjie verstand wat hy het- vooruit. Meneer raasbek het toe mooi netjies in sy ANC pappas en mammas se spore gevolg- en guitiglik skelm "deals" begin "organize." Gerugte wil dit he dat die klein reptiel stadsrade wat nie sy vyf agteraf maatskappye wou tenders toeken nie- afgedreig. Ons noem dit "Afpersing" - maar die ANC hoor ek- noem dit "negotiating a settlement."

Natuurlik sal die klein skelm adder nou hewig walgooi teen die bewerings- en arrogant soos die klein blikskottel is- onmiddelik sy groot vulkaan onder sy neus oopmaak om te probeer alles voor hom doodskreeu.

Feit van die saak is dat die rot onwettig tenders bekom het- en lekker in die geld geswem het. Nou het iemand die fluitjie op die klein adder se bedrywighede geblaas- en ja....hoe ken ons die klein lokasiebrak.....pak die skuld op iemand anders. Ek wonner wanneer die "rassistiese" blankes of "Apartheid" weer die skuld gaan kry vir sy lomp aanjagery die keer?

Nog 'n feit is dat ons logies kan verwag dat sy mentors in die ANC-nes hom ook seker gaan beskerm- en gou-gou enige vervolgings gesag gaan laat verstaan om sommer GOU die saak te "drop"- en die media tot stilswye te knor- soos hulle die Skerpioene uitge- "sort" het en die 50/50 TV spannetjie wat TE warm op die bandiete in Lethuli-Huis se spoor was ne! Hulle hou NIE van feitlike publisiteit in hulle bedrog wereld nie- soos die stuk beklemtoon hieronder:

"SAUK-nuusleser geskors ‘oor hy met media praat’
2010-02-21 22:17


Thinus Ferreira

Kaapstad

Die SABC3-nuusleser Mahendra Raghunath is geskors glo omdat hy met die media gepraat het oor wanpraktyke in die nuusafdeling.

Raghunath moes glo Vrydagmiddag sy SAUK-toegangskaart ingee en sy lessenaar ontruim.

The Sunday Independent het gister berig Raghunath is geskors omdat die hoof van SAUK TV-nuus, mnr. Amrit Manga, vermoed Raghunath, wat al langer as ’n dekade nuus lees, het met die media gepraat oor onder meer hoe begrotingsbesnoeiings SAUK-nuus geraak het.

Sapa berig die TV-nuuslesers Thembisa Marele en Isabelle de Taillefer wil die SAUK by die Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie (KVBA) aangee nadat hulle geweier het om hul kontrakte in Desember te onderteken omdat die SAUK hul salarisse met 60% gesny het.

Nie Raghunath, De Taillefer of Marele wou gister kommentaar lewer nie.

Manga het Die Burger na mnr. Kaizer Kganyago, SAUK-woordvoerder, verwys.

“Ek kan nie namens die SAUK praat nie,” het hy gesê en die foon in Die Burger se oor neergesit.

Oor of Mahendra geskors is, sê Kganyago: “Ek wil nie enigiets daaroor sê nie. Dit is ’n interne saak.”

In reaksie op mediaberigte dat Manga witbroodjies het en sekere nuuslesers in die beste tydgleuwe indeel, het Kganyago gesê: “Dit bly gerugte en aantygings. Werknemers wat probleme het, moet die interne prosesse volg of na die gepaste liggame soos die KVBA gaan, hulle moet dit nie in die media opper nie. Kwessies wat werknemers mag hê is nie in openbare belang nie.”

Kganyago ontken dat enige werknemers se salarisse gesny is.

“Al waar ons besnoei het, is ekstra werk. Niemand doen meer ekstra werk nie.”

Me. Kate Skinner, koördineer van die onafhanklike Ondersteun Openbare Uitsaaiwese-drukgroep (SOS), het gesê hulle hoop die nuwe SAUK-raad fokus sy aandag op die nuusafdeling.

“Daar moet so spoedig moontlik ’n nuwe permanente SAUK-nuushoof aangestel word.

“Dit wil voorkom of daar ’n kultuur van onsekerheid heers wat totaal teenproduktief is vir enige nuuskantoor.

“Nuus is die brood en botter van waaroor openbare uitsaaiwese gaan.

“Die SOS hou die situasie fyn dop.

“Indien enige van hierdie bewerings waar is, is daar iets ernstig verkeerd by die SAUK se nuusafdeling.”

- Die Burger"


Nou verstaan ons Malema se reaksie- tipies soos sy leermeesters saam met hom in Lethuli-Huis:


"Malema braak gal oor media
2010-02-22 12:40



Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, is van plan om terug te veg teen die media wat "skinderstories versprei en bewerings teen hom opmaak".

Só het hy vandag by 'n perskonferensie in Luthuli-huis in Johannesburg gesê.

Die media het oor die naweek berig oor Malema se weelderyke lewenstyl - dat hy glo twee peperduurhuise besit, sowel as 'n luukse sportmotor en 'n horlosie ter waarde van honderde duisende rande.

Die jeugleier het kwaai teruggekap teen hierdie berigte en gesê hy gaan van die media-instellings hof toe sleep. Malema het na The Star koerant verwys, maar hy het bygevoeg dat hy ander koerante ook "mag dagvaar." ( HA HA HA HAAAA)

Tydens die konferensie het Malema verwys na sy salaris van die ANC wat volgens hom "baie meer" is as die R20 000 waaroor berig is.

Wat sy beweerde betrokkenheid in die toekenning van sowat R140 miljoen se staatstenders in Limpopo betref, het Malema aangvoer dat hy in 2008 sy prokureurs ingelig het dat hy sy pos as direkteur van die SGL Engineering Projects opgegee het. En dus, volgens die jeugleier, trek hy nie voordeel uit hierdie tenders, wat vanjaar toegeken is nie.

Malema het aangevoer dat die media se uitbeelding van hom sy familie se lewens in gevaar stel, omdat hy as 'n misdadiger uitgekryt word. (KOLSKOOT!!!)


- Nuus24"



Daar is Malema nou weer...speel die "arme slagoffer" om sy eie gat te beskerm! Ek wonder waar die "familie" nou skielik in die klein losbol se "Hi-Ho Silver" lewe uit- "pop?" Moet seker sy dronk maatjies in al die sjebeens wees! Die arme vent..probeer ook maar soos 'n mens optree en bietjie op die "piepol" se gevoel speel. Moet se die apie se skouspel is beslis geen tranetrekker nie.

Dit is tipies die ANC Hiena-trop se geskiedenis: Hulle MOET skelm "Wheel and Deal"- anders gaan hulle ten gronde. Hulle besteel die staat vir eie gewin want sien,- sedert hulle rooftog van die land in 1994- het "diplomasie" by die agterdeur uitgevlieg...en "eerlikheid" is 'n woord wat nou-en-dan so los-en-vas op publieke forums gebesig word. Die woorde bestaan ongelukkig nie in die tronk- hulle plek van herkoms- nie, - dus kan ons ook niks anders van die spul aasvoels verwag nie.

Kom inkomste belasting opgawe tyd- is die spul rotte gereed om te begin dreig om my en jou belasting geld te vorder- en so verder uitspattig te lewe. Vraag is...wanneer gaan die vuilgoed tot rekenskap geroep word?

SELFS SY EIE RAS RAAK NOU GATVOL VIR DIE KLEIN NIKSWERD TWAK:

"Orange Farm brand bande oor Malema se luukse lewe
2010-02-22 12:05


Sapa

Betogende inwoners van Orange Farm, suid van Johannesburg, sê hulle is ontevrede oor berigte oor die luukse lewe van die president van die ANC-Jeugliga, Julius Malema.

"En dis nie net Malema nie. Dis ander ook. Hulle kry nie skaam om miljoen rand karre te koop nie maar vir ons is daar nie openbare vervoer nie".

Inwoners het vroeg vanoggend begin om die Goue Hoofweg met klippe en brandende motorbande te versper.

Hulle sê hulle is moeg daarvan om ten koste van ryk mense opsy geskuif te word wanneer ontwikkelingsprogramme ter sprake is.

Inwoners eis onder andere dat toilette en behoorlike paaie gebou word.

Motoriste is aangeraai om eerder die N1-snelweg te gebruik
. "
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
MALAMA KEER WEER VIR SY "WICKETS."
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: