IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART MOORDENAARS SLEEP OU EGPAAR ROND VOOR HULLE HUL WREED VERMOOR

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART MOORDENAARS SLEEP OU EGPAAR ROND VOOR HULLE HUL WREED VERMOOR   Tue Jul 20, 2010 10:52 pm

...EN DAN WIL DIE LIBERALE ADDERS ONS WYSMAAK DIE GOED IS "MENSE?"

Lyke in kattebak: Kapmes gebruik
201
0-07-19 22:47


Dries Liebenberg

Durban. – ’n Kapmes en vuur*wapen is moontlik gebruik in die gru-moord einde verlede week op ’n afgetrede egpaar van die KwaZulu-Natalse suidkus.

Die polisie het bekend gemaak die slagoffers van die swart huisrowers was mnr. Christopher Early (69) en sy vrou, Jennifer (62), van Hibberdene nadat hul dogter in die VSA opgespoor is.

Die egpaar se lyke is Donderdagaand in die kattebak van hul wit Volvo sowat 6 km van hul huis in die woonbuurt Woodgrange gevind nadat ’n verbyganger die motor in ’n sloot langs die pad gesien het.

Dit is eers vir ’n motorongeluk aangesien totdat die polisie bokse vol goedere op die agtersitplek gewaar en ondersoek ingestel het.

Dit was toe dat die lyk van mnr. Early, wat net in ’n T-hemp en onderbroek gekleed was, in die kattebak ontdek is.

Sy vrou se naakte lyk het onder sy lyk gelê.

Lt.kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, het gister bevestig dat mnr. Early ook kapwonde aan sy lyf gehad het benewens wonde wat met ’n stomp voorwerp toegedien is.

Mev. Early is met ’n vuurwapen in die bors geskiet.

Die polisie het vroeër gesê die egpaar is die middag oorval by hul huis, wat weens die digte plantegroei in die tuin nie duidelik van die pad sigbaar is nie.

In die huis het ’n bloedspoor wat van vertrek tot vertrek gelei het getuig hoe die slagoffers rondgesleep is.


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Lyke-in-kattebak-Kapmes-gebruik-20100719

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: SWART MOORDENAARS SLEEP OU EGPAAR ROND VOOR HULLE HUL WREED VERMOOR   Sat Jul 24, 2010 2:03 pm

Drie swart mans vas vir Hibberdene-moord
2010-07-23
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nu...moord-20100723

Durban – Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat die lyke van ‘n bejaarde egpaar in Hibberdene agter in hul eie motor gevind is, het die polisie in KwaZulu-Natal Vrydag gesê.

“Drie swart mans is Donderdag in verband met die moorde op Christopher en Jennifer Early vasgetrek,” het kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, gesê.

‘n Verbyganger het verlede week op die egpaar se Volvo afgekom waar dit langs die pad gestaan het. Die polisie het ondersoek ingestel en die bejaardes se lyke agter in die motor gevind.

Die Early-egpaar het in Woodgrange, Hibberdene gewoon. Hulle huis is glo ook deur die verdagtes geplunder.

Na bewering is die slagoffers in hul huis oorval, beroof en vermoor. Daarna is die egpaar se lyke in hul motor gelaai wat later langs die pad gelaat is.

“Die polisie het ook twee vuurwapens, waarvan een aan die slagoffers behoort het, in die verdagtes se besit gevind. Hulle het ook ses selfone in hulle besit gehad. Twee van die selfone het aan die Early-egpaar behoort.”

Verskeie ander besittings is ook tydens die klopjag in die mans se besit gevind.

Die verdagtes sal Maandag in Hibberdene in die landdroshof verskyn en staar aanklagte van moord en gewapende roof in die gesig.

3 held for couple's murder
2010-07-23


Durban - Three Black men were arrested following the murder of an elderly couple found dead in the back of a car in Hibberdene, KwaZulu-Natal police said on Friday.

“Three men were arrested late yesterday [Thursday] for the murders of Christopher and Jennifer Early at Hibberdene,” Colonel Jay Naicker said.

Last week a passer-by notified police of a white Volvo sedan that had been left in a ditch on Thursday night. Police found the bodies of Christopher and Jennifer, who were in their sixties, in the back of the car.

The Earlys lived in Woodgrange, Hibberdene. Their house was found ransacked.

Robbed, killed

They were apparently attacked in their home, robbed and killed. Their bodies were then put in the vehicle. The perpetrators lost control of the car while driving and fled on foot.

The three were arrested in Imbali Farm, Hibberdene.

“Police also seized two firearms, one of which belonged to the deceased and six cellphones, two of which belonged to the deceased.”

Naicker said various household items belonging to the victims were also recovered during the arrests.

The three would face charges of murder and armed robbery when they appeared in the Hibberdene Magistrate's Court on Monday.



http://www.news24.com/SouthAfrica/Ne...urder-20100723

POST BY: CFC NEWSROOM W.CAPE
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: SWART MOORDENAARS SLEEP OU EGPAAR ROND VOOR HULLE HUL WREED VERMOOR   Sat Jul 24, 2010 2:05 pm

Swart Inbreker moor glo ná vrylating
2010-07-24


Durban. – ’n Veroordeelde swart inbreker wat in Junie uit die tronk vrygelaat is, is saam met twee ander verdagtes in hegtenis geneem in verband met die gru-moord op ’n bejaarde egpaar ’n week gelede aan die KwaZulu-Natalse suidkus.

Die 23-jarige swart verdagte is vroeër tronk toe gestuur weens ’n inbraak in Hibberdene, waar Christopher Early (69) en sy vrou, Jennifer (62), verlede Donderdag in hul huis in die woongebied Woodgrange vermoor is.

’n Span speurders van Port Shepstone se eenheid teen georganiseerde misdaad het die drie swart verdagtes eergister omstreeks 16:00 by die Silver Hill-kampong van ’n groep suikerrietplase in hegtenis geneem.

Volgens lt.kol. Zandra Hechter, polisiewoordvoerder, is die kampong sowat 12 km van die Early’s se huis.

Een van die verdagtes, ’n 33-jarige man, werk op een van die plase.

Die polisie het die Early’s se .22- en .38 Special-rewolwer, asook die oorledenes se twee selfone en verskeie ander huisraad by die verdagtes gekry.

Mev. Early is glo met die egpaar se eie .22-rewolwer doodgeskiet. Mnr. Early is volgens aanduidings met ’n kapmes doodgeslaan nadat hy vermoedelik die rowers in die huis verras het waar hulle sy vrou aangehou het.

Die polisie stel ondersoek in of die verdagtes met enige ander rooftogte verbind kan word.

Die drie mans sal na verwagting oormôre in Hibberdene in die hof verskyn.


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nu...ating-20100724

POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKAMER W.KAAP
__________________
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: SWART MOORDENAARS SLEEP OU EGPAAR ROND VOOR HULLE HUL WREED VERMOOR   Today at 9:56 am

Terug na bo Go down
 
SWART MOORDENAARS SLEEP OU EGPAAR ROND VOOR HULLE HUL WREED VERMOOR
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: