IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Hoekom skole afbrand?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Hoekom skole afbrand?   Tue Jul 20, 2010 10:13 pm


deur Riaan Eloff, Mosselbaai
2010-07-17 14:34




Ek kyk Maandagaand na die nuus en sien hoe kinders naby Vryburg hul eie skole afbrand. Dit is skokkend dat sulke gedrag nog voorkom in Suid-Afrika, terwyl almal probeer om die lewe vir die minderbevoorregtes draagsamer te maak.

Die skynbare rede is dat hulle meer klaskamers en beter fasiliteite wil hê. Nou wonder ek wat die regte rede is. Wil die kinders nie skool bywoon nie? As ’n mens kla oor te min klaskamers, hoekom vernietig jy die min wat jy het? Solank dié onnosele mentaliteit gevolg word, sal die land nooit vorder nie. Die regering gebruik belastinggeld van dieselfde kinders se ouers om die skole te herstel. Ek het al gesien hoe die kinders krane steel, wasbakke breek, ligte uit klaskamers haal, ensovoorts. En dan kla hulle oor die toestande! Die kinders behoort geleer te word van beskaafde optrede teenoor staatsbates, asook waar geld vandaan kom.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Hoekom skole afbrand?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: