IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Hoe rym swak diens met sokker-sukses?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Hoe rym swak diens met sokker-sukses?   Mon Jul 19, 2010 9:20 pm


deur Pieter de Villiers, Johannesburg
2010-07-17 14:34




Die dag met die aankondiging dat ons die Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan aanbied, was ek negatief.

My argument was: Ons kan nie slaggate regmaak nie, hoe gaan ons die infrastruktuur regkry vir die grootste sportgeleentheid ter wêreld?

Ek was verkeerd. Ons het – waarskynlik – die beste Wêreldbeker-toernooi in die geskiedenis aangebied.

Waaroor sou ek dan so vies wees? Hier is my redes:

* Hoe werk dit dat ons ’n Gautrein kan bou, maar nie ons nasionale treinstelsel op peil kry nie?

* Hoe is dit moontlik dat ons die beste snelwegnetwerk in en om Gauteng kan bou, maar nie die slaggate buite Villiers regmaak nie?

* Ons kan die beste sporttelevisie-uitsendings doen, maar nie die SAUK se bestuursprobleme opgelos kry nie.

* Ons kan misdaad tydens die Wêreldbeker binne enkele ure afhandel – in hegtenis neem, aankla en skuldig bevind – maar ’n plaasaanval-ondersoek kan ons nie in sewe maande afgehandel kry nie.

* Ons kan die beste veiligheid vir al die besoekers en spelers bied, maar nie die veiligheid van kinders op die Kaapse Vlakte verseker nie.

* Ons bied die beste mediese sorg aan miljoene sokkergeesdriftiges tydens al die wedstryde, maar ons mense gaan dood in hospitale weens swak diens.

* Ons ontvang al die besoekers op ’n wyse wat opspraak wek oor die hele wêreld, maar die dag ná WB 2010 moet buitelanders wat ’n heenkome in ons land kom soek vir hul lewens vlug.

* Ons kan sportstadions bou wat waarskynlik van die bestes in die wêreld is, maar ons kan nie ons polisiekantore en openbare geboue in stand hou nie.

Geen argument kan hierdie teenstrydigheid verduidelik nie! Die regering is ’n verduideliking aan die mense van ons land verskuldig.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Hoe rym swak diens met sokker-sukses?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: