IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Mandrax-fabriek op plaas ontbloot

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Mandrax-fabriek op plaas ontbloot   Mon Jul 19, 2010 9:09 pm


2010-07-17 23:41
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Rapport op
Jou selfoon

Die plaasskuur met die verdagte skoorsteen wat die grootste Mandrax-fabriek in die land gehuisves het. Voor is een van die “boer” se drie boerboele. Foto: Willem Pelser

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's



Willem Pelser in Balfour

Vir sy bure was hy ’n ryk en vriendelike boer, maar in werklikheid is hy ’n vermeende dwelmbaas en die “plaas” slegs ’n rookskerm vir ’n Mandrax-fabriek.

Die polisie en bure het eers snuf in die neus gekry nadat hulle gesien het hoe “dik, geel rook” uitborrel by ’n verdagte skoorsteen bo-op ’n groot skuur op die plaas Springfontein naby Balfour in Mpumalanga.

In die skuur het hulle nie net trekkers en ander plaastoerusting gekry nie, maar ook die grootste dwelmfabriek wat tot nog toe in Suid-Afrika aangetref is…

Die beweerde Mandrax-boer, mnr. Sandile Mdjoli, en sy “beeswagter”, mnr. Kwezakahle Mkhize, is op die plaas in hegtenis geneem. Mdjoli het reeds in die hof verskyn en is in aanhouding.

Mnr. Piet Venter, die vorige eienaar van die plaas Springfontein, het aan Rapport vertel Mdjoli het in 2008 “uit die bloute” vir hom kom sê hy wil die plaas koop.

Maar Mdjoli het glad nie eens daarin belang gestel om te hoor hoe groot die plaas is nie. Hy het net oë gehad vir daai skuur…

Toe Mdjoli sien hoe groot die skuur is, vertel Venter, het hy “onmiddellik” die plaas vir R1,2 miljoen gekoop.

Hy het ’n paar dae later opgedaag met die deposito – R750 000 in ’n reistas vol R200-note.

Kort daarna het Mdjoli die oorblywende geld ook kontant betaal.

Venter het gesê Mdjoli het aanvanklik goed ingeskakel by boere van die distrik: “Hy was ’n aangename man en ons het goed klaargekom.”

Maar daar was tog dinge wat die ander boere van die distrik ’n bietjie laat kopkrap het.

Mdjoli het vertel hy is ’n ervare beesboer, maar hy het byvoorbeeld nie geweet hoe nou gemaak met ’n siek bees nie.

En hoewel hy ’n troppie basterbeeste aangehou het in ’n kamp naby daai skuur, het hy nie plaaswerkers of ’n bakkie gehad nie.

Mdjoli het rolle doringdraad om die opstal en die skuur gespan en niemand daar toegelaat nie.

Net ’n enkele “beeswagter” en drie boerboele het die beeste opgepas.

Die beeste, vertel Venter, het Mdjoli vir R31 000 gekoop – en weer het hy met ’n reistas vol R200-note betaal.

Hy het egter nooit van die beeste verkoop nie en niemand kon verstaan waarvan leef Mdjoli nie. Mdjoli het egter verduidelik sy familie bedryf ’n baie suksesvolle begrafnisonderneming in Gauteng.

Toe, verlede jaar, laat Mdjoli ’n skoorsteen bo-op die skuur aanbring.

Boere en plaaswerkers van Balfour het gesien hoe vreemde rook aanhoudend by die skoorsteen uitborrel. Die gemeenskap, en uiteindelik ook die polisie, het begin vermoed lyke word dalk onwettig in die skuur veras.

Die polisie se misdaadintelligensie-afdeling het begin vrae vra en die polisie se spesialis-ondersoekeenheid, die Valke, se hulp is ingeroep.

Hul ondersoek het tot Dinsdag se klopjag gelei.

In die skuur was drie masjiene wat 210 000 Mandrax-tablette per uur kan pers, nywerheidsoonde om Mandrax te bak, en tuimel­droërs om dit te droog.

Daar was ook sakke met duisende Mandrax-tablette.

Speurders het ook toegeslaan op ’n spoghuis in Sandton wat aan Mdjoli behoort, waar hulle glo R10 miljoen kontant gevind het.

Volgens kapt. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, wil die batebeslagleggingseenheid die dwelm­plaas aan die staat verbeurd laat verklaar. Die ontvanger van inkomste gaan Mdjoli se geldsake ondersoek.

Mdjoli is glo lid van ’n groot, landwye dwelmsindikaat en nog inhegtenisnemings gaan volg.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Mandrax-fabriek op plaas ontbloot   Mon Jul 19, 2010 9:12 pm

Maar hulle wil ons plase he, nou ja seker ook maar n boerdery nader aan wat hulle verstaan. Net intersant dat dit die grootste in die land nog ooit is en dat die blankes (boere)nie land trug beskuldig as die dwelem smose in die land is nie.

Nou ja waffer wil altyd beter wees gee tot wat hom toekom ons sal maar sukkel om hulle te wen as dit by skelm kom.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Mandrax-fabriek op plaas ontbloot
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: