IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART IMMEGRERENDE BUITELANDERS NA SUID-AFRIKA

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART IMMEGRERENDE BUITELANDERS NA SUID-AFRIKA   Sun Jul 18, 2010 8:51 pm

Swart migrasies in Suider-Afrika


Die Groot Trek is makliker gemaak deur 'n reeks massiewe volksverhuisings wat aan die gang gesit is deur die Zoeloeleier Shaka nadat hy omstreeks 1816 opperhoof geword het. Al sy swart bure moes swig vir sy gedissiplineerde krygers met hul steek-asgaaie. Diegene wat nie gedood of in die Zoeloeryk ingelyf is nie, het na die noorde, weste en suide uitgewyk. Dit het ingewikkelde volksbewegings meegebring. Toe een van Shaka se aanvoerders, Mzilikazi, oor die Drakensberge padgee om 'n eie ryk te bou, het hy tot in die Kalahari migrasies aan die gang gesit.

Een van die gevolge van die volksbewegings was die ontvolking van uitgestrekte dele van Suider-Afrika. Aan die een kant was daar meer onbewoonde grond vir die wit emigrante beskikbaar, maar aan die ander kant kon die nuwe Zoeloe- en Matebele-despote makliker weerstand bied teen hul koms. 'n Tweede gevolg van die verhuisings was dat lede van verbrokkelde stamme die Kaapse grensdistrikte ingestroom en die lewe verder ontwrig het.

Onder die talle stamme wat die meeste gely het onder die opkoms van die Zoeloeryk op die Hoëveld het die migrasie as die Difaqane bekend geraak. Dit was nie alleen 'n massaverhuising nie, maar ook 'n revolusie, sê C.F.J. Muller.

In enkele jare is die binneland oor tienduisende vierkante kilometer onherkenbaar verander. 'n Onberekenbare aantal stamme, klein en groot, is uitgemoor. Tienduisende vlugtelinge wat nie buitengewone skuilplekke kon uitsoek of buitengewone afstande, soos dié na die Kaapkolonie kon aflê nie, moes onder die blote hemel rondswerf. Verwilderde, desperate mense het soms uit nood, later uit voorkeur, begin om saam met roofdiere mense te jag. Van hulle het versot geraak op mensvleis.

Maar veral die groter roofdiere soos leeus en luiperds het gefloreer deur die jag op relatief onbeskermde vlugtelinge. In Wes-Transvaal het verkenningsekspedisies swart mense aangetref wat in groot bome en op pale vaste skuilplekke opgerig het.

Oor hoeveel mense dood is, is daar verskil van mening. Een historikus meen dat sowat 300 000 deur ander opgeëet is. Die historikus G.M. Theal skat die totale lewensverlies op nader aan twee as een miljoen. Die getalle in roofdiere en wild het toegeneem en vir wit en swart jagters het dit 'n paradys geword. In ieder geval het die getalsterkte van die swartes afgeneem.
C.F.J. Muller skryf in Die oorsprong van die Groot Trek: "Jagters, ontdekkingsreisigers, handelaars, trekboere en sendelinge se wawiele het soms krakend oor mensegeraamtes gerol. [...] Blankes, Griekwas, Korannas, Basters en sterker Bantoegroepe wat na hierdie streke aangetrek is, is dikwels deur die gedemoraliseerde mensereste as beskermers verwelkom. [...] Vreesbevange vlugtelinge het 'n paar mans te perd met vuurwapens as potensiële beskermhere aangesien. Baie Nie-blankes was bereid om met trekboere en Voortrekkers om beskerming te onderhandel. Bloot om beskerming, met vleis en graan, sou baie bereid wees om tydelik in hul diens te tree. In hierdie jare van revolusie was baie swartmense soos klei in die hande van Blankes, Griekwas, Basters en Bantoeleiers wat sekuriteit belowe het."


http://www.praag.co.za/feuilleton-magazine-386/geskiedenis-magazine-480/8508-swart-migrasies-in-suider-afrika.html



POS GEPLAAS DEUR: KVB OOS-KAAP

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART IMMEGRERENDE BUITELANDERS NA SUID-AFRIKA
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: