IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 PREDEKANT ONTSLAAN OOR GAY HUWELIK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: PREDEKANT ONTSLAAN OOR GAY HUWELIK   Sat Feb 20, 2010 12:26 am

Predikant ontslaan oor gay huwelik
2010-02-19 09:01


ONS LEWE IN 'N BOSE WERELD. DIE EINDTYD IS NABY. 'N MENS KAN DUIDELIK SIEN DAT SATAN SY TENTAKELS OOK IN DIE KERK INGESLAAN HET- EN DINGE WAT 'N GRUWEL VOOR GOD IS- EN VOLGENS DIE WOORD UIT JOU NASIE MOET UITGEROEI WORD- WORD NOU OPGEHEMEL EN AS "REG" EN "AANVAARBAAR" BESKOU. DIE SIEK KANKER WORD ORALS AL DEUR DIE "KERK"- WAT VERONDERSTEL IS OM JUIS DAARTEEN TE APPELEER- VOORGESTAAN.

DAAR WORD 'N BEROEP OP ONS LEDE GEDOEN OM HIERDIE SIEK "KERKE" - WAT NIKS ANDERS IS AS 'N BROEIPLEK VIR SEDELOSE GEBRUIKE- TE BOIKOT- EN JULLE STEMME DUIDELIK TE LAAT HOOR OOR "KERKE " WAT NOU WERELDSE PROPAGANDA AANHANG- EN NIE NET TOELAAT DAT HULLE GEMEENTELEDE DIT DOEN NIE- MAAR HULLE DOEN DIT NOU VAN PREEKSTOELE AF. MENSE WAT TEEN DIE BOSE SEKSUELE LOSBANDIGHEID SKOP- WORD UITGEJOU AS "OUDMODIES" EN "VERKRAMP." HOE ANDERS VERWAG ONS DIT VAN DIE WERELD? HET HULLE OOK NIE JUIS DIE SEUN VAN DIE MENS UITGEJOU NIE?:



[b]"Neels Jackson

Johannesburg - Daar is woede en ontsteltenis by ’n klomp Suid-Afrikaanse Metodiste ná ’n beslissing dat ’n geliefde predikant weens haar gay huwelik ontslaan moet word.

Eerw. Ecclesia de Lange van Kaapstad is in Desember met haar gay lewensmaat getroud en in Januarie deur die kerk geskors.

Haar appèl teen dié vonnis is nou van die hand gewys en die appèlkommissie het beslis dat sy ontslaan moet word.

Dié besluit moet nog deur biskop Ivan Abrahams, leier van die Metodistekerk, bekragtig word, maar dis glo net ’n formaliteit. Abrahams en eerw. Vuyani Nyabolo, hoofsekretaris van die kerk, was nie Donderdag beskikbaar vir kommentaar nie.

Intussen gons dit op die Ecclesia de Lange-ondersteunersgroep se blad op Facebook.

’n Deelnemer bestempel die Metodistekerk daarop as ’n Judaskerk omdat dit met dié beslissing sy eie boodskap van ’n inklusiewe geloofsgemeenskap verraai het.

’n Predikant wil weet hoe hulle voortaan van die kansels af kan verkondig dat Jesus almal onvoorwaardelik aanvaar as die Metodistekerk self voorwaardes stel.

De Lange self het op die blad gesê die beslissing was ’n skok, maar die ondersteuning wat sy gekry het, was oorweldigend.

Sy win advies in en wag nog op die amptelike brief voordat sy ’n verklaring uitreik.

De Lange kan blykbaar nog aansoek om arbitrasie langs die kerklike kanale doen.

Daarna is daar ook die opsie om die beslissing op prosedurele en grondwetlike gronde in ’n hof te betwis."/b]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
PREDEKANT ONTSLAAN OOR GAY HUWELIK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: