IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 7E SONDE SE MATRONE KLAP TOE TV SKRYFSTER DISNIS MET KARDEUR

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: 7E SONDE SE MATRONE KLAP TOE TV SKRYFSTER DISNIS MET KARDEUR   Sun Jul 18, 2010 11:00 am

JA SWAER- EK WEET VAN NOG 'N PAAR AFRIKANERS DREKSELS WAT 'N KARDEUR-OF-TWEE TEEN DIE HARSPAN NODIG HET OM HULLE REG TE RUK.



7de Laan se Matrone ‘slaan my met deur’
2010-07-18 07:58



Gavin Prins

Gauteng - Die aktrise Annelize van der Ryst, oftewel Matrone in 7de Laan, het glo die TV-skrywer Marina Bekker in ’n openbare herrie so hard met ’n motordeur teen die kop geslaan dat sy in die hospitaal beland het.

Bekker (48) het aanvanklik aan Rapport gesê sy het nog nie ’n klag van aanranding teen Van der Ryst (62) by die polisie ingedien nie, “want ek is nog geskok oor die voorval”.

Later het sy egter gesê Van der Ryst is “ ’n siek vrou wat dringend sielkundige hulp nodig het”.

Van der Ryst het by navraag aan Rapport gesê: “Ek praat nie met julle nie, totsiens,” waarna sy die telefoon neergesit het.

Die twee is glo jare lange vriendinne.

Bekker het eergister vertel sy was op 18 Mei in Linden, Johannesburg, in ’n bekende restaurant.

Sy het pas opgestaan van die tafel toe Van der Ryst by haar verbyloop.

“Ek het haar naam geroep en was bly om haar te sien. Ek wou weet hoe dit met haar gaan.

“Toe kyk sy (Van der Ryst) na my en begin op my vloek. Ek’t haar geen rede gegee om só op te tree nie,” sê Bekker.

Cati Weinek was saam met Bekker in die restaurant.

“Die een oomblik was alles nog rustig en die volgende oomblik het sy (Van der Ryst) vir Marina gesê ‘Hei, jou mal ding’,” vertel Weinek.

“F*k net weg van my af,” het Van der Ryst blykbaar bygevoeg.

Bekker sê sy het toe agter Van der Ryst aan by die restaurant uitgeloop “om te hoor wat fout was”.

“Toe sy in haar motor klim, het ek laer gebuk om met haar te praat… Toe kap sy die motordeur teen my kop.”

Bekker sê sy het geskok weggestrompel.

Weinek en Bekker sê albei die aanranding was beslis met opset.

Me. Nicola Rauch, nóg ’n vriendin van Bekker, sê: “Toe Marina my later die aand bel, het sy gekla van naarheid en hoofpyn. Ek het haar aangeraai om dadelik dokter toe te gaan.”

Bekker sê volgens haar dokter het sy ligte harsingskudding opgedoen weens ’n harde hou reg agter haar oor.

Vyf weke ná die hou teen haar kop het sy ’n ligte beroerte gehad, sê sy.

Volgens die webwerf www.medicinenet.com kan ’n knaende hoofpyn lei tot ’n beroerte.

Bekker is toe in die Helen Joseph- hospitaal opgeneem. Sy is verlede week ontslaan.

Sy het Donderdag begin met terapie by die Netcare Rehabilitasie-hospitaal.

Bekker sê sy is nog nie seker of sy ’n klag gaan indien nie. “Ek wil hê Annelize moet my om verskoning vra. Dan moet sy erken dat sy ’n houdingsprobleem het.”

Bekker sê dis vir haar baie erger om fisiek aangerand te word deur iemand wat jy ken.

“Ek moet keer dat dit nie weer gebeur nie. Ek wil haar nie sleg praat nie, maar sy het nie mooi met my gemaak nie.

“Ek het twee massiewe kontrakte verloor as gevolg van wat met my gebeur het. Dis onregverdig.”

Bekker het as skrywer onder meer aan die plaaslike fliek Taxi to Soweto gewerk.

“Wat sy aan my gedoen het, was onmenslik en ek wil hê sy moet verantwoordelikheid aanvaar vir haar dade,” sê Bekker.

- Van der Ryst het in ’n televisie-onderhoud met Freek Robinson op sy program Robinson Regstreeks erken dat sy jare lank aan depressie gely het. Sy het onthul dat sy as kind deur haar ma vir aanneming weggegee is. Sy het eers 20 jaar gelede haar biologiese ma ontmoet.

- Dr. Jasvina Ranchhod, Marina Bekker se dokter, wou nie sê of sy meen daar is ’n verband tussen die hou wat sy teen die kop gekry het en haar ligte beroerte-aanval vyf weke ná die beweerde aanval nie.

Op die Australiese mediese webwerf betterhealth.vic. gov.au skryf kenners ’n harde hou teen die kop kan lei tot subdurale hematoom, wat soms ook beroerte genoem word.

’n Subdurale hematoom is ’n bloedklont wat in die brein ontstaan.

Daarenteen is harsingskudding ’n tydelike bewusteloosheid ná ’n besering aan die kop.

’n Harde hou teen die kop kan die bloedvate breek en bloeding op die brein veroorsaak.


http://www.nuus24.com/Vermaak/Nuus/7de-Laan-se-Matrone-slaan-my-met-deur-20100718

( PARTY AFRIKANERS HET NET BLOEDVATE TUSSEN DIE ORE- NIKS VERSTAND/BREINS IN ELK GEVAL OM ENIGE SKADE AAN TE RIG NIE..DUS BEHOORT DIE 7E SONDE AFRIKANER VERSIE BINNEKORT WEER OP DIE "HOEF" WEES)
lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: 7E SONDE SE MATRONE KLAP TOE TV SKRYFSTER DISNIS MET KARDEUR   Sun Jul 18, 2010 3:19 pm

Lekker lag ek nou sou graag wou sien, dit sal 7de sonde amper doe moeite werd gemaak het as die dan ook n insnitsel sou wees. lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
7E SONDE SE MATRONE KLAP TOE TV SKRYFSTER DISNIS MET KARDEUR
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: