IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 kykNET se Afrikaanse nuusuitsending begin reeds môreaand

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: kykNET se Afrikaanse nuusuitsending begin reeds môreaand   Sat Jul 17, 2010 9:35 am


2010-07-16 22:04
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
Verwante skakels
Só lyk e.tv se nuwe span wat nuus in Afrikaans gee
Sanri van Wyk
Die Afrikaanse nuusbulletin op kykNET, eNuus, begin reeds môreaand.

Die bulletin, wat deur e.tv se 24 uur-nuuskanaal eNews vervaardig word, word Maandae tot Sondae daagliks om 19:00 uitgesaai.

Op weekdae word dit om 23:30 herhaal, maar nie Saterdae en Sondae nie.

Dit word deur twee nuuslesers per uitsending aangebied, het mnr. Haddad Viljoen, kykNET se publisiteitsbestuurder, gesê.

Freek Robinson is die hoofnuusleser. Die ander is LiMari Louw, voormalige RSG-omroeper, en Genee Heyl en Anina Peens, twee eNews-aanbieders.

JP Keyter, ook voorheen ’n RSG-omroeper, en die voormalige MK-aanbieder Francois Nolte sal die sportsegment om die beurt aanbied, het Viljoen gesê.

Die weeraanbieders is Lynette van Schalkwyk en Magdel van Rooyen, albei weerkundiges.

“Dit is ’n hele nuwe Afrikaanse nuusspan. Hulle gaan nie net die goed in Engels vertaal nie.”

In antwoord op die vraag of hulle die bulletin in dieselfde tydgleuf as SABC2 s’n aanbied om dié kanaal se kykers te steel, het Viljoen gesê “natuurlik” gaan die oorvleueling kykNET se kykergetalle verhoog.

“Ons het spesifiek dié tyd gekies omdat dit tradisioneel die tyd is wanneer Afrikaanse gesinne jare lank al nuus kyk.

“Dit is ’n onafhanklike nuwe stem. Nuwe stemme is baie belangrik vir die land,” het Viljoen gesê.

Viljoen het gesê die nuwe nuusuitsending het die volgende invloed op kykNET se huidige uitsaairooster:

Die uitsending van Koowee, sy Afrikaanse kinderkanaal, sal tot ’n halfuur verkort word om plek te maak vir bykomende vroegaand-programme.

Weens die heruitsending van eNuus skuif uitsendings van laataand-programme met ’n halfuur aan.

Kurt Darren se musiek­versoekprogram, Jukebox, word Sondae om 21:00 uitgesaai.

Tonge los, die skinderprogram oor bekendes wat tans om 21:00 uitgesaai word, is voortaan om 21:30 te sien.

Die Casper Rasper Show is voortaan om 22:00 op die kassie.

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
kykNET se Afrikaanse nuusuitsending begin reeds môreaand
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: