IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 IETS VIR DIE HART: DRA VRUGTE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: IETS VIR DIE HART: DRA VRUGTE   Thu Jul 15, 2010 4:51 pm

Jesus het gese: "Elkeen wat egter vrugte oplewer,snoei Hy sodat dit nog meer vrugte kan dra."
Wingerde het slegs een doel: om druiwe voort te bring. Energie wat op enigiets anders gespandeer word,word gemors.
Die snoeier het vier dinge in gedagte: verwyder alles wat dood is of besig is om dood te gaan; maak seker dat sonlig by die vrugtedraende takke uitkom; verhoog die grootte en gehalte van die druiwe; moedig nuwe druiwe aan om te ontwikkel.
Om plek te maak vir die oorvloed wat Christus vir jou bediening het, sal Hy dele van jou lewe wat kosbare tyd en energie verspil, wegsny.
Hy wil Sy doel bereik, al verstaan jy dit soms nie. Sy oogmerk vir jou lewe vereis die wegsny van slegte gewoontes en gesindhede, verkeerde verhoudings, en enigiets wat jou aandag weglei van jou hoogste roeping.
Bid jy om God se seen in jou lewe? Vra jy Hom om jou meer vrugbaar in Sy diens te maak? Maak dan reg vir die snoeisker!
Snoei is die manier waarop God sulke gebede beantwoord. Ons neem soms die duiwel of ander mense kwalik vir die verliese in ons lewe.
Nee, God snoei ons. As jy gesnoei word:
1) Gee aandag; moenie hierdie seisoen van voorbereiding mors nie.
2) Vra God of jy gesnoei word vir groter vrugbaarheid, of oor sonde. As dit sonde is, kom tot inkeer en hervat die regte lewenspad.
3) Indien jou reaksie op die snoei proses reg is, sal jy van barheid na seen beweeg.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
IETS VIR DIE HART: DRA VRUGTE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: