IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 LEEF VOLUIT.

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: LEEF VOLUIT.   Thu Jul 15, 2010 4:32 pm

Daar is daagliks mense wat op die straathoeke staan en bedel, mense wat kla oor onbenullighede en mense wat net die donker kant van die lewe raaksien.
Meeste mense besef nie hoe bevoorreg hulle is nie.
Ek het in die laaste tyd met baie mense met gebreke gesels,baie mense gesien wat ten spyte van hul gebreke voluit leef en mense wat nie in sak en as sit en kla oor wat hul kant toe kom nie.
Ek het self nie n gebrek nie, maar weet dat klein dingetjies my terughou om my lewe voluit en tot die beste van my vermoe te lewe.
Ek het iemand ontmoet wat polio het en wat sy gebrek gebruik om ander te inspireer, n voorbeeld in woord en daad vir ander te wees en iets vir iemand anders te beteken.
My eerste gedagte was: Hoekom kan ek nie soos hy wees nie?
Ek kan.
Ek moet net my gedagtes reg inspan en aksie neem,nie net sit en droom nie.
Ek het tot die besef gekom dat ek enige iets kan doen as ek net die wil het en glo.
Daar is geen rede om negatief te wees nie,want die positiewe in die lewe,wat soms so moeilik is om raak te sien,oorheers altyd die negatiewe.
Ek het ook iemand ontmoet wat binne 24 uur weens n virus heeltemal verlam is.
Dit is n feit dat die lewe kort is en dat dit belangrik is om elke dag voluit te lewe,want jy weet nie wat die dag van more vir jou inhou nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
LEEF VOLUIT.
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: