IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Voortrekkers moet liewers gaan

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Voortrekkers moet liewers gaan   Tue Jul 13, 2010 8:12 pm


deur Thys Human, Pretoria
2010-07-13 16:00

In kommentaar op die eerste brief van Die Voortrekkers waarin geen naam genoem is nie, het ek gevra wie is die mense wat hierdie twak kwytraak.

Ek het half vermoed dat dit Piet Strauss kan wees, maar 'n mens moet wag totdat jy die wit van hulle oë kan sien voordat jy skiet!

Ek wil nou 'n ernstige beroep op Strauss en sy wandenkende medeleiers doen om hierdie beweging, wat hulle Voortrekkers noem, asseblief of te ontbind of 'n ander naam te gee - dalk iets soos die Impi's of die Young Guards of Pikanini's.

Piet en sy trawante het doer in 1994 beheer gehad oor die ou Voortrekker-beweging wat 'n mooi, ordentlike Afrikanerbeweging was wat as teenvoeter vir die ou Engelse Boy Scouts gedien het - en dit goed gedoen het.

In die dwaalleer-wanbegrippe van versoening en samewerking van 1994 het Piet en sy pêlle die beweging oopgegooi vir swart en bruin en seker ook geel lede.

Daar was baie van ons wat doerie tyd al gesê het dat jy kan mos nie swartes en volksvreemdes in 'n organisasie intrek wat as "Voortrekkers" bekend staan nie.

Dis 'n inherente teenstelling. Goeie Afrikaners wat nie met hierdie onding kon saamloop nie, het toe die Verkenners gestig, want Piet en kie het "kopiereg" op die naam Voortrekkers gehad en halsstarrig en met voorbedagte politieke agendas aan die naam vasgekleef - net soos daai klomp "leiers" by die ATKV nog aan 'n naam kleef wat lank nie meer verteenwoordigend is nie.

En nou blyk dit dat hierdie leiers van Die Voortrekkers nie 'n ding die afgelope 16 jaar geleer het nie, nie 'n enkele neiging kan raaksien en verstaan nie, nie die vaagste benul het wat eintlik aangaan nie, maar hulle wil steeds in die "gees van '94" 'n reënboognasie bou, versoen, saamwerk en in broederskap met een en almal verkeer.

Hulle het nie gesien en geleer dat die swart bewindhebbers nie die minste belang stel in die Afrikaner se geskiedenis nie en veral nie in sy toekoms nie.

Afrikaanse skole is feitlik "en masse" vernietig, omgeskakel in Engelse skole deur getalle-oorwig en deur swart beheerde onderwysowerhede. Afrikaner-boere (bedoelende plaaseienaars) is in hul duisende vermoor en die slagting van weerlose ou mense en plaas- en hoewebewoners - feitlik almal Afrikaners - gaan ongerep voort.

Is dit waarvoor die sg. Voortrekkers van Piet en kie samewerking en deelname vra? Besef hulle nie dat deur dit te doen hulle Malema en kie aanmoedig om "boeremoord" te besing nie?

Dit, Piet en almal wat vir Marius Coertze bygekom het omdat hy daardie eerste brief gekritiseer het, is al wat Coertze gevra het. En hy was reg om dit te vra en te wys dat hierdie mense nie die Afrikaner se toekoms koester en wil beskerm nie.

Los asseblief nou daardie Voortrekker-naam, Piet. Julle mislei oningeligte en goedbedoelende kinders. Julle stel 'n vals beeld voor dat die Afrikaner bereid is om 'n derdeklas-burger en 'n gewillige slagoffer van "volksmoord" te wees.

Maar veral predik julle samewerking en versoening vir die verkeerde mense. Probeer om Malema en kie te oortuig. Maar ek stel voor dat as julle met daardie spul gaan praat, moet julle liefs nie julle "ysters" by die ANC-kraal se ingang los nie.

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Voortrekkers moet liewers gaan
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: