IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Betogers brand klaskamers af

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Betogers brand klaskamers af   Tue Jul 13, 2010 8:09 pm


2010-07-13 11:03
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Volksblad op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel
Johannesburg – Twee klaskamers en ‘n voertuig is aan die brand gesteek deur inwoners van Tlakgameng tydens ‘n betoging oor dienslewering, het die polisie in Noordwes Dinsdag gesê.

“Daar was een voorval Maandagaand. Na bewering is twee klaskamers en ‘n motor heeltemal verwoes,” het kapt. Aafje Botma, polisiewoordvoerder, gesê.

Niemand is in die voorval beseer nie en geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie.

Die Tlakgameng-gemeenskap het die afgelope paar weke reeds verskeie betogings gehad omdat hulle nie tevrede is met dienslewering in dié area nie.

Die Congress of SA Trade Unions (Cosatu) het in Junie ‘n beroep op betogers gedoen om nie eiendom te beskadig tydens betogings nie. Hulle het egter ook versoek dat die regering bewerings van korrupsie teen die munisipaliteit ondersoek.

“Teen Dinsdag was dinge reeds heelwat rustiger in die area. Die polisie monitor egter steeds die situasie,” het Botma gesê.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Betogers brand klaskamers af
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: