IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS   Mon Jul 12, 2010 10:20 pm

Raaiselmoord ruk pragdorp
2010-07-12


Toe mnr. Johan du Toit vroeg Woensdagoggend sy kosblik op pad na Springbok oopmaak, was daar ’n briefie van sy vrou, Chanel (28), wat lees: “Ek is so lief vir jou!”

’n Paar uur later het Du Toit se ma me. Du Toit se lyk op die slaapkamervloer in hul huis in Franschhoek aangetref. Sy is vermoedelik verwurg.

Nou wonder Du Toit of dinge anders sou gewees het as hy nié gaan jag het nie, sê sy beste vriend, mnr. Alfriedo Kock.

“Hy bly my vra: ‘Wat nou?’ Dit is al wat hy ken. Hy kan hom nie sy lewe sonder haar indink nie.”

Du Toit, assistent-bestuurder van die wynplaas Dieu Donné, het hul huis om 02:00 verlaat om op Springbok te gaan jag.

Hy het sy vrou uit Vanrhynsdorp probeer bel, maar daar was geen antwoord nie. Omdat hy skynbaar onraad vermoed het, het Du Toit sy ma, me. Ronelle Kitshoff-Du Toit, wakker gebel en haar gevra om te gaan kyk of alles reg is. Dit was nie.

Om 08:15 het Kitshoff-Du Toit op die grusame vonds in die slaapkamer afgekom. Die vermoede bestaan dat die skuifdeur oopgelos is. Me. Du Toit se trouring en haar selfoon is gesteel.

Familie, vriende en me. Du Toit se werkgewer by die plaas Glenwood, mnr. D.P. Burger, is dit almal eens dat die Du Toits ’n hegte en onskeibare paartjie was.

Me. Loesje Kock, me. Du Toit se beste vriendin, sê die spreekwoordelike mat is onder mnr. Du Toit se voete uitgeruk.

“Hulle is ons kind se peetouers en Chanel het my beter geken as my eie ma. Sy en Johan het altyd alles saam gedoen. Hulle was ’n hegte span.”

Die Du Toit-egpaar se hond, Jack, was by die huis tydens die moord. Hy is ongedeerd.

“Daar is ’n groot hond ook daar; ek verstaan nie hoekom hulle nie geblaf het nie,” sê een van die plaaswerkers wat naby die huis werk. “Niemand hier het verwag dat dit (die moord) op dié plaas sou gebeur nie.”

Me. Du Toit het twee weke gelede haar 28ste verjaardag gevier.

Kock sê haar vriendin het baie uitgesien na die Bastille-fees wat hierdie naweek op Franschhoek begin. “Sy het al ons vriende gedwing om kaartjies te bespreek om een van haar gunstelinge, Zinkplaat, saam met haar te gaan kyk.

Kock sê almal dink hulle bly in ’n idilliese Bolandse dorpie, maar niemand voel meer veilig nie en hulle sal nie rus voordat die moordenaar aangekeer is nie.

Konst. Marize Papier, woordvoerder van die Franschhoek-polisiekantoor, sê die polisie het nog niemand in verband met die moord gearresteer nie en ondersoek ook nog die manier waarop me. Du Toit vermoor is.


http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika...gdorp-20100710
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Liezl
Besoeker



PosOnderwerp: Re: VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS   Fri Jul 16, 2010 12:08 pm

Waar sê dit dat die vrou vermoor is deur swart rowers? Wie is in hegtenis geneem. Het hulle dit al bekend gemaak?
Terug na bo Go down
Liezl
Besoeker



PosOnderwerp: Swart rowers?   Sun Jul 25, 2010 11:22 am

Kaapse Vryheids Burgers - julle is so dof so die berge. Watter SWART rowers?
Terug na bo Go down
Loesje
Besoeker



PosOnderwerp: Wit   Sun Jul 25, 2010 11:29 am

Ek kan nie glo hoe rassisties en vlak julle is nie. Waarom maak julle dadelik die konneksie na swart rowers ?
Terug na bo Go down
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS   Sun Jul 25, 2010 12:48 pm

Loesje & Liezl hoekom lees julle nie al die drade nie, hier is ook geraporteer dat die man van die vrou ook gearristeer is en dat daar ook vermoedelik egbreuk plaasgeving.

Wat julle aanmerking betref dat ons rassistie is, nou ja doen die moeite om ons konstetiesie te lees naamlik dat ons rasbewis is en nie rassisties nie, maar nou daar is ook die wat glo dat alle wit mense rassisties is en dat alle swart mense sonder sonde is.

As julle egter so onwelkom hier voel staan di t julle vry om ook hier weg te bly, maar sou julle verkies om te bly doen die moeite om asb al ons drade te lees. Ons is nie blind vir one eie manse se foute nie ook nie blind vir die wat goed soek wat daar nie is nie.

Dus julle is welkom om ons te debateer maar hou ingedagte dat die meeste wat hiergeplaas word artikels is. Opinies is wienig hier maar word wel aangemoedig. Dis die dat julle rassiste kom soek het moet seker julle n tydlie geneem het om sellektiewe lees werk te doen.


Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS   Sun Jul 25, 2010 1:31 pm

Loesje nou waar het ek die naam gesien n reedelike unieke naam sou mens se, is dit dan nie ook die beste vriendin van die vermoorde meisie se naam nie.

Sou dit nou toevallig wees, of weet jy meer as wat jy hier wil se.

Was dit dan nie ook die beste vriendin wat betrokke was met die man volgens beweerings deur die polisie, hierdie lyk vir my na iemand wat baie kan deel van die binne kamer sake in die sege.

Jameer stel nie belang in die seppie nie, hou dit dus hier weg asb. No
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Loesje & Liezl   Sun Jul 25, 2010 2:20 pm

Loesje & Liezl

Baie dankie dat jul hierdie opskrif onder ons aandag gebring het. Indien jul na die tyd kyk wat die pos geplaas was, sal julle besef dat die mense wat die poste plaas, net gemaak is van vlees en bloed en dus ook menslike foute mag maak. Dit was heelwaarskynlik 'n ander artikel wat geplaas moes word, maar die artikel was vermoedlik deur Rapport self verwyder, sou 'n mens gaan kyk na die "link".

Die Kaapse Vryheids Burgers vra onverskoning vir enige mis konsepsies wat hiermee veroorsaak is.

Vriendelike KVB Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Re: VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS   Sun Jul 25, 2010 9:28 pm

KVB dof??????? Kry jou gat van die site af!!!!!!!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
findmy012



Aantal posstukke : 3
Join date : 2010-09-25

PosOnderwerp: Re: VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS   Sat Sep 25, 2010 4:27 pm

Baie dankie dat jul hierdie opskrif onder ons aandag gebring het. Indien jul na die tyd kyk wat die pos geplaas was, sal julle besef dat die mense wat die poste plaas, net gemaak is van vlees en bloed en dus ook menslike foute mag maak. Dit was heelwaarskynlik 'n ander artikel wat geplaas moes word, maar die artikel was vermoedlik deur Rapport self verwyder, sou 'n mens gaan kyk na die "link".

___________

blonde sex cams
Prostate massage
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS   Today at 10:24 am

Terug na bo Go down
 
VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: