IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TV-program vind ‘darem een’ rassis in SA

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: TV-program vind ‘darem een’ rassis in SA   Mon Jul 12, 2010 2:38 pm


2010-07-10 23:35
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Rapport op
Jou selfoon

Dan Roodt deel sy filosofieë oor ras met John Oliver.

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's



HENRY CLOETE IN KAAPSTAD

Die joernalis van ’n satiriese Amerikaanse nuusprogram het in Suid-Afrika “gekroek” gevoel weens die gebrek aan openlike rassisme in Suid-Afrika – totdat hy Dan Roodt ontmoet het.

Die korrespondent John Oliver het hom in ’n insetsel vir die program The Daily Show with Jon Steward, wat onder meer op die netwerk Comedy Central uitgesaai word, gereed gemaak om “regte” rassisme in Suid-Afrika te beleef.

Kliek hier om die insetsel te kyk.

“Ons hoor baie van rassisme in Amerika, maar vir die fynproewers is Suid-Afrika lank reeds die goue standaard vir rassisme,” sê Oliver voordat hy stelling inneem op ’n straathoek in Johannesburg om die “rasse-oproer” te aanskou.

Die ondersoek word vinnig vir hom ’n “ramp” wanneer hy geen oproer vind nie en swart en wit Suid-Afrikaners uitvra oor hoeveel hulle mekaar haat. Deur die bank word hy afgelag en vertel dat die ou Suid-Afrika lankal tot die verlede behoort.

“Maak nie saak waar ek gekyk het nie, ek kon nie ’n enkele rassis vind nie… maar toe – daar kom hy ingery, op sy wit hings [’n gholfkarretjie] – Dan Roodt! Hy het my twee en ’n half uur lank op ’n fynproewer-toer van rassisme geneem,” sê Oliver oor Roodt se idees oor verskille in onder meer intelligensie en testosteroonvlakke tussen swart en wit.

“Mwah! Daardie is ’n goeie burgundy vergeleke met die afgewaterde s**t wat ons by die huis kry,” merk Oliver op oor Roodt se rasgedrewe denke.

“Ek’s bly jy hou daarvan,” antwoord Roodt.

Roodt praat verder oor swart Suid-Afrikaners se “ondankbaarheid” teenoor wit Suid-Afrikaners wat apartheid betref, wat Oliver gemaak geskok aanhoor.

Roodt noem homself ’n lid van ’n “bedreigde spesie,” waarop Oliver antwoord: “Ja, dit is vreesaanjaend.”

“Is dit vreesaanjaend?” vra Roodt. “Die uitsterwing van die dodo-voëlspesie… is dit vir enigiemand vreesaanjaend?”

“Presies. ’n Simpel, nuttelose voël met geen praktiese doel nie – wie sal nou ’n foto saam met hulle wil neem?” antwoord Oliver.

“Presies,” antwoord Roodt.

Die insetsel word afgesluit deur Oliver wat die televisiegehoor “smeek” om iets te doen, anders gaan “rassiste soos dié” voorts net in geskiedenisboeke gesien word.

Terwyl hy by me. Mapeete Mohale van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhouding sit, kyk hy in die kamera in en sê: “Asseblief… as jy niks doen nie, kan rassisme in Suid-Afrika dalk vir ewig weg wees. Suid-Afrika het ons hulp nodig.”

Mohale roep dan uit: “Nee! Wat rasseverhoudinge betref? Nee, Suid- Afrika het nie julle hulp nodig nie.”

“Ssjjj,” antwoord Oliver en herhaal sy pleidooi aan sy TV-gehoor.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TV-program vind ‘darem een’ rassis in SA   Mon Jul 12, 2010 2:40 pm

So dryf hulle die spot met ons mense tot en met die dag aanbreuk en dan sal daardie selfde mense voor one staan en babels hap want hulle kan maar net hoop dat hulle daai dag gespaar word.

Want hulle sal hulself voor toe deure vind die soort wat sal se gaan na jul geliefde waffer maatjies hulle is dan so goed vir die same lewe.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
TV-program vind ‘darem een’ rassis in SA
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: