IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC STASSI BRIGADE ARRESTEER AFRI-FORUM LEDE OOR PRETORIA NAAMBORD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC STASSI BRIGADE ARRESTEER AFRI-FORUM LEDE OOR PRETORIA NAAMBORD   Sun Jul 11, 2010 1:08 pm

DIT IS DIE ANC KOMMUNISTIESE ADDERS- WIL NIKS VAN DIE WITMAN WEET NIE- GEBRUIK MAG EN VREES OM HULLE STEMPEL AF TE DRUK...EN DIE KLOMP RATELSLANGE BULLSHIT DIE WERELD MET "DEMOKRATIESE" BLUFSPELETJIES!!


AfriForum se Pta-bord toe nie so welkom
2010-07-10 23:34



JAN-JAN JOUBERT IN KAAPSTAD

Dit was darem ’n short walk to freedom vir hom en sy kameraad nadat hulle ’n naambord opgerig het om besoekers in Pretoria te verwelkom, grinnik AfriForum se jeug­leier, mnr. Ernst Roets.

Roets en nog ’n AfriForum-lid, mnr. James Kemp, is Vrydag gearresteer toe hulle wederregtelik ’n naambord langs die N1-snelweg opgerig het wat mense in Afrikaans, Engels en Duits in Pretoria verwelkom.

Die bord is opgerig reg voor ’n tydelike kennisgewing wat besoekers in Tshwane verwelkom.

Tshwane is die metroraad waarvan Pretoria ’n onderdeel is.

Die Tshwane-metroraad en Solidariteit (spesifiek die burgerregte-filiaal AfriForum) stamp gedurig kop oor beweerde wedersydse miskenning van die name Pretoria en Tshwane.

Vrydagoggend se drama het daar­toe gelei dat Kemp en Roets deur gewapende polisielede in ’n vangwa gelaai en in die selle by die Wierdabrug-polisiekantoor aan­ge­hou is.

Dis hoeka dieselfde gebied waar ’n ander gevaarlike politieke gevangene, Robey Leibbrandt, meer as 60 jaar gelede aangekeer is voordat hy ’n sluipmoord op oudpremier Jan Smuts kon uitvoer.

Kemp sê juis hulle het hul mede-aangehoudenes in die selle vertel hulle is “politieke gevangenes”.

Daar in die selle was die instemming oor die behoud van Pretoria se naam oorweldigend. Trouens, dit was só groot dat Kemp, met die tong stewig in die kies, wonder of ’n nuwe aar ondersteuners nie dalk onder die land se verhoorafwagtendes raakgeboor is nie!

Roets en Kemp se “gevangenskap” het darem nie lank geduur nie en hulle is binne ’n uur vrygelaat nadat elkeen ’n boete van R1 500 opgelê is.

Aangesien die hele petalje as ’n verkeersoortreding gehanteer is, sal hulle darem ook nie met ’n misdaadrekord opgesaal wees nie.


http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/AfriForum-se-Pta-bord-toe-nie-so-welkom-20100710

POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKAMER
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC STASSI BRIGADE ARRESTEER AFRI-FORUM LEDE OOR PRETORIA NAAMBORD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: