IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Spietkop wat in sy Merc jaag, besit glo talle taxi’s

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Spietkop wat in sy Merc jaag, besit glo talle taxi’s   Sun Jul 11, 2010 8:42 am


2010-07-09 22:46
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Marietie Louw-Carstens
Die verkeersbeampte wat na bewering met sy Mercedes-Benz teen 274 km/h op die N1 gejaag het, besit glo verskeie taxi’s in Louis Trichardt.

Beeld het by ’n ingeligte bron verneem mnr. Joe Munyai besit minstens tien taxi’s waarmee mense in en om Louis Trichardt vervoer word.

Mnr. Louis Bobodi, woordvoerder van die Makhado-munisipaliteit in Louis Trichardt, het gister gesê hulle is nie bewus van sy taxi-onderneming nie.

Volgens Bobodi moet Munyai by die burgemeester toestemming kry as hy ’n onderneming buite sy werk as verkeersbeampte wil bedryf.

Beeld verneem Munyai se pa en broers besit ook taxi’s, sowel as bestuurskole in Louis Trichardt, Musina, Vuwani en Thohoyandou.

Munyai verdien ’n jaarlikse salaris van sowat R160 000.

Dit is sowat R13 000 per maand.

Munyai is verlede Saterdag naby Bandelierkop, suid van Louis Trichardt, in sy C200 Kompressor vasgetrek.

Hy is Maandag op borgtog van R1 000 vrygelaat.

Me. Clarissa Naidoo, woordvoerder van die departement van vervoer in Limpopo, het gesê die saak teen Munyai is na die direkteur van openbare vervolging vir ’n beslissing verwys.

Die departement het volgens haar verskeie navrae van die publiek ontvang omdat die motor glo nie so vinnig kan ry nie.

Sy hou vol die nuwe bewegende oortredingsopnemer wat gebruik is om Munyai aan te keer, is baie akkuraat.

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Spietkop wat in sy Merc jaag, besit glo talle taxi’s
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: