IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Brigadier ontslaan nadat hy vrou verkrag

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Brigadier ontslaan nadat hy vrou verkrag   Fri Jul 09, 2010 8:44 pm


2010-07-09 13:43
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Earl Coetzee
Sasolburg. – Brig. Zondi Nghondzweni, voormalige bevelvoerder van die Sasolburg-polisiekantoor, is uit die polisie ontslaan nadat hy intern skuldig bevind is aan ’n klag dat hy ’n vrou in sy kantoor verkrag het.

Nghondzweni is Dinsdag ontslaan, maar bly vir eers tydelik geskors terwyl hy kans kry om teen sy ontslag te appelleer.
Kol. Sam Makhele, provinsiale polisiewoordvoerder, het gister Nghondzweni se ontslag bevestig. Nghondzweni is ook strafregtelik deur die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) aangekla en gaan in die hof op dieselfde aanklag teregstaan.

Die OKD het Nghondzweni vroeg in Februarie in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n 26-jarige vrou in sy kantoor op Sasolburg verkrag het. Die burgerlike vrou het tydelik in sy kantoor diens gedoen.

Hy is op borgtog van R2?000 vrygelaat.

Hy verskyn in die hof op 14?Julie. – Earl Coetzee
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Brigadier ontslaan nadat hy vrou verkrag
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: