IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Hy sal voorhou hy is te oud en sieklik vir tronk

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Hy sal voorhou hy is te oud en sieklik vir tronk   Thu Jul 08, 2010 9:41 pm


2010-07-03 23:20
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Rapport op
Jou selfoon
KHADIJA BRADLOW IN JOHANNESBURG

Jackie Selebi sal sy Hugo Boss-pakke vir tronk-oranje moet verruil as hy nie suksesvol kan appelleer nie.

Hy kan lank tronk toe gestuur word as hy nie die hof kan oortuig dat hy óf te siek óf te oud is nie.

Selebi is verhoor ingevolge wetgewing vir die voorkoming en bekamping van korrupte aktiwiteite van 2004. Dié wet skryf strawwe van boetes van R250 000 tot lewenslange tronkstraf voor. ’n Bykomende boete van tot vyf keer die waarde van die bedrag betrokke kan ook opgelê word.

Bronne in die vervolgingspan het aan Rapport se susterskoerant City Press gesê die staat sal waarskynlik vra vir die minimum vonnis ingevolge die wet.

Die omstrede wetgewing oor minimum vonnisse skryf ’n minimum van 15 jaar voor ingevolge sekere voorskrifte. Dít buiten as daar “substantiewe en dwingende” omstandighede is om ’n mindere vonnis op te lê. Dié omstandighede word nie gedefinieer nie, maar dit kan ouderdom en gesondheid en of dit ’n eerste oortreding is, insluit.

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Hy sal voorhou hy is te oud en sieklik vir tronk
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: