IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC: Nasionaliseringbeleid lankal verander

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC: Nasionaliseringbeleid lankal verander   Thu Jul 08, 2010 9:32 pm


2010-07-08 08:31
Druk artikel e-pos artikel

Verwante skakels
'Mandela het nasionalisering ondersteun'
ANC-jeugliga wil gesels oor nasionalisering
Staatsbeheer van myne ‘kan SA nóg tien jaar kos’
Pieter du Toit
Die Burger

Kaapstad - Die nasionalisering van myne was dalk in die 1950’s die ANC se mikpunt, maar dit is beslis nie meer vandag só nie, het een van die party se voorste denkers en beleidsghoeroes gesê.

Dit is trouens ’n slegte idee, het Joel Netshitenzhe, lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) en tot onlangs nog die presidensie se beleidshoof, gesê.

Volgens hom bestaan daar nie genoeg bewyse dat so ’n staatsingryping hoegenaamd tot werkskepping, opheffing en ekonomiese ontwikkeling sal bydra nie.

Voorts kan die Vryheidsmanifes van 1955 nie as grondslag dien vir argumente ten gunste van nasionalisering nie omdat die ANC se benadering oor dekades verander en verfyn is.

Dié mening, in die nuutste uitgawe van die ANC-joernaal Umrabulo, is met ’n vurige reaksie deur Floyd Shivambu, die ANC-jeugliga se voorste proponent van na­sionalisering, begroet. Hy noem Netshitenzhe se standpunt in dieselfde tydskrif konserwatief en sê die jeugliga sal enige pogings om van die Vryheidsmanifes se bepalings af te wyk, beveg. Volgens hom moet die Vryheidsmanifes in sy geheel toegepas word soos destyds voorsien is.

Die debat rondom nasionalisering sal in September ’n klimaks bereik by die ANC se tussentydse nasionale konferensie in Durban. Die party se nasionale werkkomitee sal Maandag besprekingsdokumente oor dié en ander kwessies finaliseer.

Hoewel die konferensie nie bindende besluite kan neem nie, is dit ’n goeie aanduiding van wat om van die ANC se volgende nasionale konferensie in 2012 te verwag.

Shivambu se reaksie mag aandui dat die ANC nie nasionalisering as ’n realistiese beleidsrigting oorweeg nie en dat die jeugliga se veldtog begin stoom verloor.

Netshitenzhe het gesê die ANC se veranderde benadering tot nasionalisering is reeds uiteengesit in beleidstukke soos die Ready to Govern-dokument van 1992 en Strategy and Tactics van 2007.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC: Nasionaliseringbeleid lankal verander   Thu Jul 08, 2010 9:33 pm

'Mandela het nasionalisering ondersteun'
2010-02-11 15:44
Druk artikel e-pos artikel

Verwante skakels
Mandela sal staatsrede bywoon
Duisende herdenk ikoon se vryheid
Groot vieringe vir Madiba

Paarl – Nasionalisering was ‘n beleid wat Nelson Mandela self ondersteun het, het Julius Malema Donderdag gesê.

Malema het gepraat by ‘n ANC-ontbyt wat by Drakenstein-gevangenis naby die Paarl gehou is om die 20ste herdenking van Mandela se vrylating te vier.

Malema het gesê dat Mandela ‘n generasie verteenwoordig het wat die ANC van ‘n gemiddelde organisasie na ‘n vegtende mag verander het.

Hy sê Mandela het gepraat van nasionalisering as ‘n beleid van die beweging.

“Ons staan gekant teen enige helde wat nasionalisering wil teenstaan en sê dat dit nie ‘n beleid van die ANC is nie,” het Malema gesê.

“Madiba self is beter geplaas om ‘n behoorlike interpretasie te gee van die Vryheidshandves, want hy was op die voorgrond as ‘n hoof-vrywilliger.”

Malema het verwys na die ANC se veldtog van openbare teenstand van die 1950s.

Hy het gesê dat Mandela by die Kliptown kongres van die mense ‘n leier was.

“Hy het baie goed verstaan wat die Vryheidshandves beteken. Dus wil vandag se jeug nie toestemming hê van enige individu om op te leef na die verwagtinge van die 1944-generasie nie.

“Mandela en sy generasie het gesê vryheid in ons leeftyd en ons wil vandag ekonomiese vryheid in ons leeftyd verkondig,” het Malema gesê.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC: Nasionaliseringbeleid lankal verander
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: