IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DIE AFGESAAGDE "REITZ" VIDEO- EN DIE ANC SE ALEWIGE GEKERM

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DIE AFGESAAGDE "REITZ" VIDEO- EN DIE ANC SE ALEWIGE GEKERM   Thu Jul 08, 2010 1:06 pm

KAN 'N MENS DIT NOU KLEINKRY- DIE KLOMP ADDERS IN DIE ANC-KAMP SAL DIE OU RELLETJIE TOT OP DIE HOOGSTE VLAK AANBLAAS MET "RASSISME"- MAAR WANNEER DAAR ONDER DIE BOERE GEMOOR WORD, POLISIE WIT VROUENS VERKRAG- OU MENSE IN SELLLE VERMOOR EN VERKRAG WORD- HOOR JY NIE 'N WOORD VAN DIE TERRORISTE SE KAMP- OF VAN DIE NUTTELOSE RASSISTIESE "MENSEREGTE" LIEGBEKKE NIE.

HIERDIE IS KLINKLARE BEWYSE DAT DIE KLOMP "ONSKULDIGE" AKTEURS MOOI DEUR ANC REGSPROFETE VOORGESE WORD WAT OM TE GAAN LIEG. AAN DIE ANDERKANT SORG DIE ANC ROTMEDIA DAT DIE SAAK DIE "HOOGSTE PRIORITEIT" GENIET OM DIE BLANKE WEER-EENS- AS DIE "RASSIS" UIT TE BEELD. HOEKOM KLIM DIE BOERE NIE IN- EN MAAK 'N GROOT GERAAS OOR DIE POLITIEKE MISHANDELING EN VERKRAGTING DEUR DIE MEDIA OP DIE VIER KINDERS NIE? DIE REDE IS- DIE BLANKES IS EENVOUDIG 'N PATETIESE SLAPSIELLIGE NAIES WAT NIE 'N DUIT OMGEE OOR HULLE EIE RAS NIE- TE BANG OM "BETROKKE" TE RAAK.

Reitz-4: Dis die rede, sê vrou
2010-07-08 09:39


Mike van Rooyen

Volksblad

Die enigste rede hoekom hulle, sonder hul medewete, rolle gespeel het in die sogenaamde Reitz-walgvideo, was om die studente te help om ’n kompetisie te wen.

Hulle wou by tye onttrek, maar het ná ’n gesmeek van die studente verder meegedoen.

Só sê Emmah Koko in hofstukke.

Sy en nog drie skoonmakers en ’n tuinwerker dagvaar die vier oudinwoners van Reitz-kamerwonings wat die video gemaak het en die Universiteit van die Vrystaat voor die gelykheidshof vir R1 miljoen en eis talle verskonings.

Hulle is nooit in September 2007 vooraf ingelig dat ’n video gemaak word en het dit ook nie agtergekom terwyl hulle moes rugby speel, resies hardloop, bier drink en ’n konkoksie eet nie. As hulle dit geweet het, sou hulle nooit deelgeneem het nie.

Hulle was geskok en het verneder gevoel toe hulle agterkom die gebeure is sonder hul medewete en toestemming opgeneem.

Hulle sien dit dat die vier studente hulle uitgekies het om hulself mee te vermaak omdat hulle swart en vroue is, ongeag die vernederende invloed wat hul dade op hulle, swart mense in die algemeen en talle ander swart vroue sou hê.

Sy sê nou die video is gemaak om aan blanke studente te wys hoe swart studente behandel sou word as hulle in Reitz-kamerwonings toegelaat sou word.

Dit was om die rassestereotipering te beklemtoon dat swart mense in die algemeen, en in die besonder swart vroue, minderwaardig is en nie respek verdien nie.

Sy sê die geskiedenis dat jong blanke mans vir swart mense, oud genoeg om hul ouers te wees, sonder respek en met minagting kan behandel, was ’n faktor daarin dat die vier studente hulle destyds as hul slagoffers uitgekies het.

“Die vier sou nooit enige volwasse blanke onderwerp het aan die vernederende ondervinding wat ons moes deurgaan nie.”

Koko sê wat ontstellend is, is dat die mense wat die video gesien het dit só aanvaarbaar vind dat dit selfs ’n eerste prys gewen het.

Koko sê in Februarie 2008 is sy en die ander deur die owerhede ingeroep en ’n laaste waarskuwing gegee omdat hulle in die video drank gebruik het.

Dit is tóé eers dat hulle die hele video onder oë gehad het en gesien het dat een van die studente oor die kos wat hulle moes eet, geürineer.

Hulle het van die UV-owerhede geen verdere bystand gekry nie, ongeag al die trauma wat hulle deurgaan.

Die feit dat die UV aan twee van die studente ’n aanbod gemaak het dat hulle hul studie kan kom voltooi, toon sy onsensiwiteit teenoor wat hulle deurgegaan het.

Hulle vra dat R.C. Malherbe van Hertzogville, Johnny Roberts van Hoopstad, Schalk van der Merwe van Christiana, Danie Grobler van Windhoek en die UV skuldig bevind word aan onregverdige diskriminasie.

Daarvoor moet hulle aan Koko, Rebecca Adams, Naomi Phororo, Mittah Ntlatseng, David Molete en alle swart vroue en swart mense verskoning vra en ook gesamentlik R1 miljoen aan elk van die vyf betaal.

Hulle vra ook dat die UV ’n omvattende plan aan die hof moet voorlê hoe hy hulle vyf gaan ondersteun, soortgelyke voorvalle gaan voorkom en watter stappe hy gaan doen om die kultuur van rasse- en geslagsongelykheid en onverdraagsaamheid op die kampus reg te stel, sê Koko.




http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Reitz-4-dis-die-rede-se-vrou-20100708-2

POS GESTUUR DEUR: KVB NUUSKAMER
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: DIE AFGESAAGDE "REITZ" VIDEO- EN DIE ANC SE ALEWIGE GEKERM   Thu Jul 08, 2010 1:09 pm

EK SOU DIE KLOMP BELAGLIKE SNERT OOK AFGELAG HET. DIE SAAK WORD NET AAN DIE GANG GEHOU VIR POLITIEKE MUNT! DIE "AKTEURS" HET LEKKER SAAMGESPEEL. AS HULLE SO "ONSKULDIG" WAS- HOEKOM HET HULLE MEEGEMAAK AAN DIE VIDEO- MAAR NIE GEWEIER NIE? DIT IS EEN ANC POLITIEKE KLUGSPEL.

Reitz-vier sal belaglike eis teenstaan
2010-07-07 10:24


MIKE VAN ROOYEN

Volksblad

Bloemfontein - Die vier oud-inwoners van Reitz-kamerwonings op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gaan die eis van die Menseregtekommissie (MRK) teenstaan dat hulle R1 miljoen moet betaal aan elk van die vier skoonmakers wat rolle in die sogenaamde Reitz-walgvideo gespeel het.

Christo Dippenaar, hul regsverteenwoordiger, het Dinsdag by navraag gesê dat geen hofstukke aan hom of die vier oudstudente beteken is om in ’n gelykheidshof in die Vrystaatse hooggeregshof te verskyn nie.

Indien hulle die hofstukke ontvang, sal dit teengestaan word. Die eis is belaglik, want dit is heeltemal voortydig, het Dippenaar gesê. Hulle is aan niks skuldig bevind nie.

Hul strafverhoor begin eers op 27 Julie in die Bloemfonteinse landdroshof.

Die Burger verneem die hofstukke waarin die vier voor die gelykheidshof gedaag word, sal Woensdag aan Dippenaar en aan die UV beteken word. Dit is sover bekend die eerste dagvaarding om in ’n gelykheidshof te verskyn, wat nog in die Vrystaatse hooggeregshof uitgereik is.

Sapa berig die MRK vra in die hofstukke “vergoeding namens die vier swart vroue wat verneder is toe vier wit mansstudente die beledigende video opgeneem het,” het die kommissie in ’n verklaring gesê.

Die hof moet die jong mans aan onregverdige diskriminasie skuldig bevind, het die MRK gevra. Daarby wil die kommissie hê die mans moet ’n “ongekwalifiseerde en gul” verskoning aan dié vroue, asook alle swart vroue en alle swart mense rig.

Intussen het die Vryheidsfront Plus die “onvergewensgesinde houding” wat die MRK in die Vrystaat teenoor die Reitz-vier openbaar, skerp in ’n verklaring veroordeel.

Jan van Niekerk, jeugleier van die party, het die MRK se werkwyse veroordeel, veral omdat die VF+ al vele klagtes by die MRK se kantoor in die Vrystaat ingedien het, maar niks daarvan ondersoek of opgevolg word nie.

Die feit dat die vier jong mans reeds deur die MRK skuldig bevind is, voordat hulle verhoor is, is volgens die VF+ ’n bewys van die vooropgestelde wyse waarop die MRK te werk gaan.

Die feit dat die MRK R1miljoen van elk van die vier eis, getuig van haat en ’n duidelike wrok wat teen hulle openbaar word, voer die party aan.

Die vraag ontstaan wat die verliese is wat die studente gely het as gevolg van die feit dat hulle nie toegelaat was om hul studies te voltooi nie, lui die verklaring.

Verder is die MRK se werkwyse betreurenswaardig en getuig van ’n eensydige siening, in plaas van ’n regverdige seining, soos van ’n menseregtekommissie verwag sou word.

* Die bekende regsgeleerde adv. Kemp J. Kemp, SC, wat vir pres. Jacob Zuma in sy hofsake opgetree het, sal vir die Reitz-vier optree wanneer hulle op 27 Julie in die hof verskyn.


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Reitz-vier-sal-belaglike-eis-teenstaan-20100707

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DIE AFGESAAGDE "REITZ" VIDEO- EN DIE ANC SE ALEWIGE GEKERM
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: