IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Wittes moét meer doen vir armes

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Wittes moét meer doen vir armes   Fri Feb 19, 2010 2:36 pm

Wittes moét meer doen vir armes (Dit is jammer dat baie nog onder 'n wan-indruk verkeer Sad )(Ja vir ons eie mensies-lees gerus die kommentaar, die res is op die News 24 web-tuiste affraid )deur Jan Theron, Kaapstad
2010-02-10 09:02
Ek het die afgelope paar jaar talle lande in Europa, Afrika en Suidoos-Asië besoek, maar nêrens ’n plek teengekom waar die lewenskoste én natuurskoon én die weer beter is as in ons land nie.
Nogtans lees ’n mens gereeld van klakouse wat byvoorbeeld sê dat die apartheidverskoning nou al holrug gery is.
Ek weet van minstens twee NP-ministers wat tronkvoëls was en dan wei ek nie uit oor die skelms in die Inligtingskandaal nie.
Die ANC is nog meer korrup as wat die spul Natte was, maar hulle doen dit minstens nie met die Bybel in die een hand nie. Dit is nietig in vergelyking met die Natte se groteske en vernederende menseregtevergrype – ook teenoor wittes – ná die Skriflesing en gebed.
Dit was reeds in die jare sewentig duidelik apartheid kon nie werk nie, maar die spul het met kragdadigheid en onversetlikheid voortgestoomroller, in die geloof dat dit die wil van Bo was.
Hoewel daar, soos in baie ander lande, ’n merkbare toename in arm wittes is, is wittes grotendeels steeds ’n bevoorregte groep.
Die prestasieverskille tussen vorige model C-skole en lokasieskole hou regstreeks verband met die Groepsgebiedewet en Bantoe-onderwys en daardie ongelykhede sal nog lank voortbestaan. Wittes en ander bevoorregtes moet meer doen om armes op te hef. Dit is in almal se belang. Verhoogde belasting met ’n spesiale fonds daarvoor en behoorlike toesig deur ouditeursfirmas is een manier.
Daar bestaan beursskemas vir armes. Vennootskappe behoort op groot skaal tussen ondernemings, individue en skole gesluit te word sodat eersgenoemde twee as mentors en borge kan dien vir minderbevoorregtes wat potensiaal toon.

http://www.dieburger.com/Content/MyDieBurger/Briewe/1645/2812e95f568a423c960e3f4ea1214cb7/10-02-2010-09-02/Wittes_mo%C3%A9t_meer_doen_vir_armes

Lewer kommentaar op dié storie

Chris 2/10/2010 10:07:27 AM
Miskien voel hierdie briefskrywer skuldig oor sy eie bevoorregting. Die feit dat hy kan bekostig om so baie buitelandse plekke te kan besoek, getuig daarvan.
Die prestasieverskille tussen skole is lankal nie meer die vorige bedeling se skuld nie. Dit het te make met die luiheid en hebsug van die huidge bewindhebbers en posbekleërs. As die skrywer 'n bietjie na die statistiek oor onderwys, oor hoeveel tyd onderwysers in die verskillende skole aan hul kern verantwoordelikheid spandeer, sal hy gou agterkom wat die verskil maak.
Hoeveel doen die huidige "fat cats" aan armmoede verligting. Hulle is lankal die meerderheid bevoordeeldes in hierdie land. In plaas van dienslewering en dienste te probeer verbeter word die armes eerder uitgebuit deur hul belastinggeld te verkwis op allerlei onnodighede
J.J. 2/10/2010 10:12:24 AM
Jan, hiervoor gaan jy gebraai word deur diesulkes wat hul eie tuisland soek.
Ek stem egter volmondig met jou saam.
As ons mense maar net wil besef in wat se haglike en armoedige omstandighede baie mense in S.A. leef en dit met hul eie oë kan waarneem dan sal hulle ophou kla en hul bevoorregte situasie waardeer. En dalk sal hulle dan hul hande oopmaak vir hierdie armsalige mense.
jacques 2/10/2010 10:18:25 AM
Hoeveel gee jy uit jou sak uit?Vra maar net!Gee sal nie help nie. Die vis en die visstok storie. Die groot probleem is die wil.
Pieter 2/10/2010 10:19:47 AM
Jan, gaan praat stront op n ander plek!
Mark 2/10/2010 10:30:01 AM
Ek is jammer Jan maar jy is verkeerd. Na die volkslagting van die Anglo-Boereoorlog was daar meer blankes in Suid-Afrika as swart inheemse mense. Kyk waar staan ons nou. Dit was nogaltyd die swartes se idee om deur te veel te word die oorhand te kry en hulle het. Dit maak dit nie reg nie en is nogsteeds nie aanvaarbeer nie. Die wat nie kan bekostig om kinders te kry nie moenie. Dis al manier om die armes uit hulle swaarkry uit te bevry. Om die heeltyd geld te skenk maak net die probleem groter en die gaping breer tussen die wat het en die wat nodig het. Mense soos jy wat met oogklappe rondloop is deel van die probleem en sal moet mooi gaan dink oor waar julle ideologie te kort skiet.
Don 2/10/2010 10:34:39 AM
Jan, dit is duidelik dat jy van die oortuiging is dat wit = super ryk en swart = super arm. Hierdie tipe van mentaliteit is seker een van die grootste redes waarom hierdie land nie in die hede kan begin leef nie, maar altyd in die verlede sal vassteek. Dis ook waarom Bevrydingsorganisasies (soos die ANC) nooit behoort te regeer nie. Dis ongelukkig ? tipiese Afrika-verskynsel en ‘n direkte oorsaak dat Afrika nog vir ‘n tyd ‘n bedel kontinent sal bly. Neem kennis: ek sê vir nog ‘n tyd, nie vir ewig nie! Want dank die hemel daar is jong swartes wat besef het dat aardse goeters jou veel meer genot verskaf as jy actually daarvoor gewerk het. Daar is jong swartes wat verstaan dat ‘n rewolusie moet stop om te keer dat jy nie presies eindig waar jy begin het nie. Daar is Afrika leiers wat nie so behep met mag en geld is dat hulle die gewone man op die straat vergeet en afskryf nie. Kyk na Botswana – ek sal veel eerder met my wit velletjie en al daar gaan bly, want daar het (swart-)mense begin besef vooruitgang en opheffing is slegs moontlik as jy spesifiek daarop begin fokus eerder as dink aan maniere om geld uit minderhede en die eerste wêreld te melk. Die mense met jou tipe metaliteit (wittes moet vir ewig jammer wees en gee gee gee) sal hopelik een van die dae almal dood wees. Slegs dan sal ons vooruit kan begin gaan.
Maar in tussen, wees ‘n voorbeeld vir ons almal en verkoop jou huis(e) en deel die geld uit op die straat. Ek sal jou kom aan cheer en even vir jou ‘n pasteitjie koop by Checkers na die tyd.
SWARTESmoetHulselfhelp 2/10/2010 10:36:32 AM
(1) Ek lees dat Zondwa Mandela (26) en 'n vennoot (37) saam die Grootvlei myn gekoop het vir omtrent R380miljoen. So, Swart mense is deesdae fabelagtig ryk. Hulle kan ook inspring om swart mense te help; met daardie bedrag, kon hulle hele plakkerskampe in baksteenbuurte verander het.

(2) Mense wat hard en slim werk, is gewoonlik beter af. Die Europier en blankes in Afrika het oor die algemeen presteer as die oorspronklike inwoners omdat hulle ander keuses maak as die oorspronklike inwoners. As daardie inwoners ook dieselfde keuses begin maak, sal hulle posisie ook verbeter. Dit hang alles van hulleself af - die voortrekkers was brandarm, onthou?

Maar om jouself op te hef verg natuurlik werk, konsensieuse toepassing van sekere beginsels, en afsien van ander afbrekende gebruike - soos die geweld om 'n biblioteek aan die brand te steek of mense in hulle tuine te martel.

Hoe moes die 1652 setlaars geweet het die inwoners hier hou van strate / steenhuise / boeke - hulle het dan nie dit self geproduseer nie. Jan van Riebeek moes gedink het die mense hou nie daarvan nie, want niks het hulle gekeer om te ontwikkel nie... daar was mos nie Europese inmenging nie.

Wat boekdele spreek is die feit dat die 40 miljoen swartes van die 3 miljoen wittes verwag om hulle op te hef. Le die fout nie dalk by die swartes nie? Oh, ekskuus - nee! Dis Apartheid se skuld - van hier tot in Ghana.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Wittes moét meer doen vir armes
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Welsyn Draad-
Spring na: