IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Onwettige vergadering

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Onwettige vergadering    Wed Jul 07, 2010 8:58 pm

02/07/2010 11:21 AM - (SA)
Samantha van den Berg

DisplayAd('C1');
DIE ACDP en ANC-raadslede het vandeesweek 'n spesiale vergadering gehou om 'n nuwe munisipale bestuurder aan te stel.
Dié vergadering, wat Dinsdagoggend gehou is, was egter onwettig.
Dit volg nadat die huidige waarnemende munisipale bestuurder, mnr. Martinus (Duppie) du Plessis, se kontrak gister verstryk het.
Hy is op 15 Desember 2009 tydelik in die pos aangestel.
Die uitvoerende burgemeester, raadsheer Cyril Jooste, sê daar is reeds besluit dat adv. Hanlie Linde, direkteur van Gemeenskapsdienste, die leisels as waarnemende munisipale bestuurder sal oorneem.
Volgens 'n verklaring deur die ACDP-hoofsweep, Patricia Winsnes, is die motivering vir dié vergadering die wettigheid van die aanstelling van die waarnemende munisipale bestuurder en die risiko waaraan die raad blootgestel word as gevolg daarvan.
'Dit was dus die bedoeling om die wettige status van die Stellenbosch Raad se administrasie te herstel,' lui die verklaring.
Volgens raadslid Winsnes was hul aansoek om 'n vergadering te hou deur die speaker, raadslid Hannes van der Poel, afgekeur. Weens die dringendheid van die saak, het hulle egter daarmee voortgegaan. 'Ons het 'n waarnemende voorsitter- en speaker gekies. Met die beslissing van die vergadering het ons op mnr. Craig Sheldon as munisipale bestuurder besluit.'
Raadsheer Jooste sê egter dat hulle hul nie kan steur aan besluite wat tydens 'n onwettige vergadering geneem is nie. 'Volgens wet moet die speaker toestemming gee en alle raadslede moet kennis kry van die vergadering. Die DA-raadslede het nie een kennis gekry nie.'
Jooste sê ook aangesien die ACDP dit aan hom duidelik gestel het dat dit net oor die kwessie van die munisipale bestuurder gaan, hy nie bekommerd is oor 'n oorname van die huidige raad by die volgende raadsvergadering nie.
Jooste wil egter vir Du Plessis bedank vir die bydrae wat hy gelewer het om te verseker dat die munisipaliteit na skoon bestuur terugkeer. 'Ons word almal verantwoordelik gehou in ons tog om dienslewering in Stellenbosch te verbeter,' het Jooste gesê.
Volgens Du Plessis het Stellenbosch 'n tradisie as een van die voorste munisipaliteite in Suid-Afrika. 'Ek vertrou dat die nuwe direkteure asook die munisipale bestuurder, wat binnekort aangestel gaan word, die munisipaliteit na nuwe hoogtes sal neem.'
Du Plessis sê ook dat politieke en administratiewe onstabiliteit die munisipaliteit vir die laaste paar jaar geteister het. 'Deurslaggewende politieke wil van die huidige bedeling, tesame met die nuwe ervare direkteure en personeel, sal dié munisipaliteit weer laat uitblink bo die res.'
Gisteroggend is 'n funksie gehou om Du Plessis te bedank vir die rol wat hy by die munisipaliteit gespeel het. Dit is bygewoon deur die uitvoerende burgemeester en sy bestuur.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Onwettige vergadering
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: