IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Inwoners wil nie net deel van statistiek wees

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Inwoners wil nie net deel van statistiek wees    Wed Jul 07, 2010 8:48 pm

Thursday, 24 June 2010 19:37
Yvonne Muller
MEYERTON. - Naasbestaandes van 'n jong inwoner wat 'n slagoffer van 'n gruwel misdaad in Meyerton was, het besluit hy sal nie net deel van die statistiek wees nie.
Fia Hitge en Morkel Steyn wil iets daadwerlik doen vir ander wie se lewens ook deur misdaad omver gegooi is.
Phillip de Bruyn (Fia se broer) is in Desember verlede jaar in die ouderdom van net 30 jaar koelbloedig deur rowers in Meyerton doodgeskiet.
"As gevolg van wat met ons gebeur het, wil ons soveel mense moontlik die geleentheid gee om hul stemme te laat hoor. My broer was in die fleur van sy lewe en is koelbloedig deur rowers voor sy meisie doodgeskiet. Dit was vir ons 'n vreesaanjaende ervaring, maar ons wil nou iets positiefs bydra," sê Fifa.
"Ons wil mense uitnooi om 'n opsommende storie van wat met hulle gebeur het na

n
misdaad@mtnloaded.co.za



This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it



te stuur. Hoe meer stories ons kry, hoe meer inligting het ons om mee te werk. Ons wil begin deur 'n platform te skep vir mense om hul trauma te deel. Mense kan hul ervarings ook anoniem met ons deel," sê Fia.
"Dit is belangrik dat mense nie ge‹soleer en hulpeloos voel nadat hulle slagoffers van misdaad was nie. Die e-pos databasis is ten minste iewers waarheen hulle hul kan wend," sê sy.
Ons wil ook nie daar ophou nie.
"Wat ons volgende stap sal wees, weet ons nog nie, maar ons wil beslis 'n verskil probeer maak. Stap een is om mense te laat saamstaan en hul stories vir ons te stuur," sê Fia.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Inwoners wil nie net deel van statistiek wees
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: