IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Nog 'n Gru Slagting

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Nog 'n Gru Slagting   Wed Jul 07, 2010 8:41 pm

Friday, 02 July 2010 12:20
Yvonne Müller
MEYERTON. - Die soveelste grusame slating van beeste het verlede Maandagnag in Midvaal plaasgevind, ten spyte van 'n arrestasie wat onlangs in verband met veediefstal in die gebied gemaak is.
Vier beeste is in verlede week se gru-slagting net buite Henley-on-Klip opgekap.
Dié misdaad beteken 'n verlies van minstens R80 000 vir hul eienaar, mnr. Marius Serfontein.
Hierdie soort diefstal is niks nuut vir boere van die omgewing nie. Veediewe jaag die diere sowat 'n kilometer of twee weg van die plaas of hoewe waar hul kraal is en kap hulle dan sommer lewend in boude en blaaie op.
Die hartelose diewe kap eers die hakskeensenings van beeste af sodat hulle nie kan vlug nie. Wanneer die diere stilstaan, word hulle keelaf gesny of soms sommer lewendig opgekap.
Dit is 'n uiters barbaarse manier om die diere van kant te maak.
Di‚ keer moes die diewe egter met leë hande vlug.
Die diere was wel reeds opgekap, maar die diewe het met geen vleis weggekom nie. Die booswigte is vermoedellik deur die inwoners van plase in die omgewing wat snags patrollie ry, die skrik op die lyf gejaag
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Nog 'n Gru Slagting   Wed Jul 07, 2010 8:44 pm

Dan wil mense he ons moet hule mense noem, maar hul optrede se iets heel anders.

Raak wakker al jul blankes want die trans waarin julle is se hulp middel is aan die uit hardloop en realiteit is al wat oor bly en wag vir julle
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Nog 'n Gru Slagting
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: