IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART TERRORISTE SE AANVALLE OP DONKERHOEK NEEM TOE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART TERRORISTE SE AANVALLE OP DONKERHOEK NEEM TOE   Wed Jul 07, 2010 8:28 pm

Donkerhoek Verkenners

Media Verklaring

7 Julie 2010

Tussen die 3de Julie 2010 en vroegoggend van die 7de Julie 2010 was daar drie plaasaanvalle in die Pienaarspoort omgewing Oos van Pretoria. Dit is egter net die gevalle waarvan die Donkerhoek Verkenners bewus is, aangesien die persone wat aangeval was, lede is van die gemeenskapsbeveiligings inisiatief waar die Donkerhoek Verkenners deel het. Die goeie nuus is dat niemand beseer is in die voorvalle nie, alhoewel daar skote geklap het in al drie gevalle. Die Donkerhoek Verkenners is van mening dat die blote feit dat die gemeenskap so vinnig gereageer het om die persone wat aangeval is te hulp te snel, die situasies omgekeer het en verhoed het dat enige persone gewond of gedood is.
Die kommerwekkende gevolgtrekking wat gemaak is deur die Donkerhoek Verkenners, is die blatante onvermoë van die Suid-Afrikaanse Polisie om enige bydrae te maak tot die poging tot arrestasie van die kriminele. In een geval was daar ‘n polisie-helikopter, maar later is verneem dat die helikopter oppad was na ‘n aanval in Silverton. Wat vreemd is, is dat nie die aanval in Silverton of die drie aanvalle in die Pienaarspoort omgewing enige media dekking ontvang het nie. Dit skep die indruk dat die media besluit het om geen negatiewe berigte oor SA bekend te maak, terwyl die sokker aan die gang is nie. Indien dit waar is, wat dit blyk te wees, dan is dit skokkend dat die media so openlik nou ‘n speelbal in die hande van die ANC geword het.
Met dit in ag geneem, word Volksgenote gewaarsku om nie die media te glo dat daar ‘n afname in aanvalle is nie. So onlangs soos vandag het die Donkerhoek Verkenners ‘n skrywe ontvang van ‘n gemeenskapsveiligheidsliggaam wat bevestig het dat aanvalle sedert die sokker toegeneem het. Ons behoort die waarskuwings oor die sogenaamde xenofobiese aanvalle ernstig opneem, want die vlaag van aanvalle is besig om te vermeerder. Uit eerstehandse ondervinding kan die Donkerhoek Verkenners bevestig dat die SAP weinig gaan doen om ons te beveilig. Daarom word Volksgenote aangemoedig om aan te sluit by gemeenskapsbeveiligings inisiatiewe in hul omgewings, want eendrag, maak mag.

Jan Beyers
Voorsitter,
Donkerhoek Verkenners
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: SWART TERRORISTE SE AANVALLE OP DONKERHOEK NEEM TOE   Wed Jul 07, 2010 8:37 pm

Dis beslis die waarheid en oral begin ons tekens sien dat die media bang of korrip is wanneer dit by beriggewing kom.

En dat selecteerde berig gewing besig word is beslis. N opleting is dat daar meer oor pad ongelukke berug word as oor crimunele aktiewieteite, so ook oor moord. en gewapende aanvalle
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART TERRORISTE SE AANVALLE OP DONKERHOEK NEEM TOE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: