IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Vanwaar Malema se miljoene?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Vanwaar Malema se miljoene?   Fri Feb 19, 2010 2:18 pm

Vanwaar Malema se miljoene?
2010-02-19 09:44

Verwante skakels
• Malema: Moenie oor Zuma-liefdeskind praat
• Zuma-seun, Malema se peperduur pretvaarte
• 'Malema 'n verleentheid vir SA'
Kaapstad – Julius Malema, die president van die ANC-jeugliga, besit twee multi-miljoen rand huise, spoggerige motors en ‘n horlosie van R250 000, maar hy verdien slegs R20 000 ‘n maand, het ‘n koerantberig gelui.

In die berig in The Star, Malema’s millions, word daar beweer dat Malema ‘n R3,6 miljoen huis in Sandown besit, sowel as ‘n R1 miljoen huis in Polokwane. Beide is glo kontant gekoop.

Malema het baie ontsteld geraak toe The Star vroeër die week gevra het hoe hy dit kan bekostig om ‘n huis van R3,6 miljoen kontant te koop.

“Jy en jou man en jou familie – dis oor wie jy moet skryf. Gaan weg, gaan net weg,” het hy gesê voordat hy die foon neergegooi het.

Lees die volle berig by Times Live
Lewer kommentaar op dié storie

ek 2010-02-19 10:00
Dalk moet joernaliste bietjie dieper delf in hierdie en soortgelyke gevalle. Waar kry die manne miljoene R'e om sulke duur huise of 'n myn te koop? 'n Kar kan seker geborg word maar wie sou vir hom sulke duur huise wou gee. Dit is ook snaaks dat bra Julius nie 'n vraag wou beantwoord het nie. Dalk moet die vroue wat gister by die parlement betoog het dalk 'n slag by hom en die ander ryk jong mans ook 'n draai gooi. Terwyl baie swart kinders van die toelaag of minder moet leef, leef hulle in weelde. Dis nie reg in 'n die nuwe SA nie.
jaco 2010-02-19 10:00
Weereens bewys hy sy mentaliteit. Ek glo dat hy sy vinger in baie pies het, maar eendag is eendag dan sal als uitkom. EK hoop die DA of enige van ons ander partye gee hom bietjie gas. Sjoe wens net ons kon hom pos iewers...
Marieta 2010-02-19 10:01
Ek is oortuig daarvan dat bitter baie mense sal wil weet hoe sy geldsake werk. HY verdien R20,000, maar besit al bogenoemde. Hoe verklaar jy dit, het hy miskien ryk geerf? Ek meen, indien nie kan hy gerus vir ons gewone mense verduidelik hoe om te werk te gaan met ons geldsake!!
Dit gaan almal van ons baie help.
Peter @ 2010-02-19 10:01
Daar is n slang in die gras! Ek wonder ook hoe kan hy so n huis koop op so n salaris? Ek dink hy het n skuldige gewete!En die beste van alles dit is die star Koerant wat daaroor berig het!
hahah 2010-02-19 10:02
uit eindelik! wat die man ook bietjie in die kollig kom. hopelik is dit 'n groot bedrog spil en wat hy kry wat hom toekom! kry vir jou malema!
Johannes 2010-02-19 10:03
Visse word gegee en nie gevang nie.Wonder wat gaan gebeur as die visse ophou gegee word?
hannes slabbert 2010-02-19 10:03
ek sal beslis weens laster aangekla word as ek s? wat ek hieroor dink.Sulke duur huise se belasting is duisende rande per jaar en iemand wat slegs R20 000 per maand verdien kan dit nie op sy eie bekostig nie, Dalk moet mnr. Zuma n bietjie ondersoek laat instel oor waar sy witbroodjie geld vir sulke luushede kry.
Agent K 2010-02-19 10:04
Uit die Staatskas natuurlik, sy vrot korrupte vingers is net soos Zuma en die res van die korrupte ministers en O ja en Mnr Shaick in die belasting betaler se sakke- voel julle dit nie, ek doen!!!
L 2010-02-19 10:04
Ai, hoe lekker kry ek nou. Korrupsie is aan die orde van die dag, baie geluk aan The Star wat dinge oopkrap. Kom Julius Malema, verklaar jou miljoene aan ons. Seker ons president wat jou instop
Vanya 2010-02-19 10:06
As jy dan niks het om weg te steek nie Malema..hoekom dan so optree?? Ons wil weet waar jy al jou geld vandaan kry?? as jy dan net R20 000 'n maand verdien??!! Duidelik weer 'n slang in die gras....
Trudy 2010-02-19 10:06
Ja toe , vertel ons Malema, ons wil graag almal weet.
vannie 2010-02-19 10:07
Ons moet na hierdie "man" kyk. Hy is ons volgende president, en al wat hy nou doen, is om te begin "skep", want sy ANC pappa, JZ, het hom so mooi geleer. Hy is mos die ANC se "jewel". Arme pateet!!!!
Andre 2010-02-19 10:07
Die vra moet gevra word en met reg ook. Maar, as daar te diep gedelf word sal daar weer iemand toegesluit word met 'n sak oor die kop. Delf en daar sal nog meer geraamtes uitval
Oupa Gert 2010-02-19 10:08
Sê mos al lankal daai ding. Daar is agter die "juweel" en toekomstige leier as wat dit mag lyk. Laat ons nou sien of die magtige pers kan uitsnuffel wat is hier aan die gang. Vir 28 jarige man wat nog nooit 'n dag se eerlike werk gedoen het nie, en dan nog uit "arm" omstadighede kom, moet hy sowaar 'n wonderwerk wees.
Cins 2010-02-19 10:08
ja n mens kan maar net wonder...... korrupsie is die eerste ding wat in my gedagte op kom!!!!!!!!
Blik Emmer 2010-02-19 10:12
Ja nee, dis net 'n kwessie van tyd dan vang slim sy eie baas.
TYD OPENBAAR BAIE DINGE!!!!
TYRE 2010-02-19 10:12
Ek hoop Beeld volg dit op en krap dit oop tot op die been......sal nogal graag wil weethoe hy dit regkry....
Anti Malema 2010-02-19 10:15
Gaan ons nou regtig die gesprek he??.Ons weet al die mense is 'n klomp skelms.Niks nuuts nie.Ek wonder hoeveel Nando's half chickens kan jy met R20000 pm koop??
eugene 2010-02-19 10:15
heiden...
gerhard 2010-02-19 10:18
hulle moes n gedeelte van die begroting aan Juluis bydrae !!!! Julle weet waar hy die geld kry !
Taxman 2010-02-19 10:19
Pravin & SARS NEEM KENNIS ASB!!
Almal moet sy deel bydra
jannievanniekaap 2010-02-19 10:19
Uhm, Mnr Gordhan, wat is daai "hotline" se nommer? Ek dink ek het 'n wenk in verband met 'n belastingontduiker. Julle bied mos 'n beloning, of hoe?
Chacal 2010-02-19 10:21
Malema, Joost asook Steve Hofmeyer is konstant op ons voorblaaie. Kan niemand iets positiefs publiseer nie, soos 'n uitvindsel van 'n ingenieur, of 'n wetenskaplike. Laat los Malema en publiseer niks oor hom nie. oor 'n jaar sal hy net verdwyn van die toneel af, en die jeugliga kan iemand verkies met 'n IK van bo 95. ONS STEL NIE MEER BELANG DOM MENSE WAT LEIERS WIL WEES NIE.
Lyn 2010-02-19 10:21
Betaal hy eiendomsbelasting? Gee hy sy bates op by SARS? Moet die Valke nie hom dalk begin ondersoek nie. Hoekom word ander ondersoek, en hy word alleen gelaat? Gee hy enige iets aan die armes of is dit net die witmense se werk. Hy vra mos heeltyd hoe kan ons witmense in ons duur huise bly en sy mense kry so swaar. Ai jongie, die man bly darem 'n grap in SA en gee jou elke dag iets om oor te lag. Oor 5 jaar is daar in elk geval niks oor van die land nie, dan sy hy seker 'n ander land gaan soek waar wit mense als opgebou het om dit weer oor te neem en af te breek.

http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/294e5dc9df224c6f853a745a42ab08e6/19-02-2010-09-44/Vanwaar_Malema_se_miljoene
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Storm over Malema's lifestyle   Fri Feb 19, 2010 5:38 pm

Storm over Malema's lifestyle
2/19/2010 11:30:00 AM
Johannesburg - ANC Youth League president Julius Malema owns two houses worth almost R5m and cars worth R1.2m, on an alleged salary of R20 000 a month.

The Star on Friday reported that Malema paid R3.6m in cash for a three-bedroom home in Sandown, Johannesburg, in December last year.

He has another home in Polokwane, for which he paid R1m in cash.

The report said the Sandown home was luxurious, with three bedrooms, an office, a TV room, a lounge, a pool and a large garden.

It was here that Malema entertained guests at a house-warming party last year which hit headlines after a police reservist said he was assaulted by the youth league leader.

This was after neighbours complained about the noise and mess.

Guests were entertained by YFM DJ Oskido and drank Johnnie Walker Gold Label whisky, which costs around R700 a bottle, and Moet et Chandon French champagne.

No comment

When approached for comment by The Star, Malema reacted angrily.

"You and your husband and your family - that's who you need to write about. You go away, just go away," he told the paper.

League spokesperson Floyd Shivambu said the paper was being nonsensical.

"I think you need to rethink what you are doing. What business is this of yours? How dare you call me and ask for comment on this?"

The report quotes sources in the league who place Malema's salary at around R20 000 per month.

As the transfer of the Sandown house went through, Malema went to a press conference wearing a Gucci suit and a Breitling watch worth about R250 000.

He also owns a black Mercedes-Benz AMG, which retails at R734 000, and reportedly drives an Aston Martin and a red Range Rover Sport. He attended a Wits University lecture on Thursday in a brand-new white Range Rover - with no number plates - which sells for R1.2m.

The controversial youth league president who is spearheading efforts for the nationalisation of South African mines, is the director of four companies according to the report: 101 Junjus Trading CC, Blue Nightingale Trading 61, Ever Roaring Investment and SGL Engineering Projects.
Click here to read the rest of the story...



Click here to find out about this and other News24 newsletter, or refer-a-friend
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Vanwaar Malema se miljoene?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Politieke Gesprekke-
Spring na: