IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Malema vra vir "politieke liedjies"

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Malema vra vir "politieke liedjies"   Wed Jul 07, 2010 6:34 pm

2010-07-07 14:46


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.dieburger.com/printArticle.aspx?iframe&aid=4cfd28b5-43c8-4c93-b08e-4f80505002cb&cid=1712','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}








Sapa



ANC Jeugliga president Julius Malema het vandag aan musici gesê om politieke liedjies te skryf wat mense sal laat dans en wat die storie van Suid-Afrika se pynlike verlede sal vertel.
Malema was ‘n spreker by ‘n musiek konferensie in Braamfontein.

"Musiek is politiek" het hy gesê.

"Ons het hulle ons verlede vergeef maar sal nie vergeet nie. Ons moet die storie deur musiek vertel. Kom ons leer hulle van Winnie (Madikizela-Mandela) deur musiek en kom ons doen dit op ‘n prettige manier, waarop ons kan dans."

Malema het toe die onderwerp van dronk en riskante seks getakel.

"As albei van julle onder die invloed is, is dit moeilik om beskerming te gebruik. Daar is geen logika 03h soggens nie. Julle is moeg en hoe vinniger dit agter die rug is, hoe vinniger kan julle slaap,” het hy tot groot vermaak van die gehoor gesê.

Hy het ook vir Suid-Afrikaanse radiostasies gevra om plaaslike musiek te speel.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Malema vra vir "politieke liedjies"   Wed Jul 07, 2010 6:38 pm

Die wereld beker is amper verby en raai wat Malema se mond snoer begin afkom, volgende week het hy weer seker woordelike diarie.

Snaak dat hy nou vra vir politieke liedtjie dis dan so n groep met so baie geskiedenis en kultuur nee wat die lieg stories moet nou gvoor word, want die blanke se geskiedenis wat wel waar is wil maar net nie gaan le nie.



Aai malema jy kan nie skep wat nie is nie dit het net nie die selfde inpak nie
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Eer helde, sê Malema – toe sing hy ‘De la Rey’   Thu Jul 08, 2010 7:48 am

2010-07-07 23:30
Artikelopsies
Druk artikel e-pos artikel Deel
Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
Jou selfoon Jou Facebook-profiel Hein Scholtz
Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, het gister weggeval en die refrein van die Afrikaanse liedjie “De la Rey” by ’n musiekberaad gesing.

Hy het gesê net soos die sanger Bok van Blerk vir genl. Koos de la Rey met ’n lied vereer het, moet ander kunstenaars ook hul bevrydingshelde met musiek huldig.

Toe sing hy ter illustrasie die refrein van “De la Rey”.

“Ons moet mense soos Nelson Mandela, Winnie Madikizela-Mandela en Steve Biko in ons land se kontemporêre liedjies vereer, net soos hulle met ‘De la Rey’ gemaak het,” het Malema by die musiekbedryf-saamtrek in Johannesburg gesê.

“Ons moet die onderdrukkers wys al het ons hulle vergewe, sal ons nóóit vergeet nie. Skryf oor die smart; sing dit.”

Hy het platejoggies ook aangemoedig om dansliedjies oor politieke helde te skryf waarop jong mense in klubs kan dans. “Musiek is politiek,” het hy gesê.

“De la Rey” het twee jaar gelede ’n rou senuwee by Afrikaners raakgeboor. Vir talle het die lirieke oor die Anglo-Boereoorlog hul gevoel van ontmagtiging en verontregting verwoord. Die lied is soms soos ’n volkslied hand op die bors gesing, maar is van Loftus Versfeld se speellys verwyder weens die “politieke inhoud” daarvan.

Malema het kunstenaars ook gewaarsku teen vroue sodra hulle beroemd is.

“Meisies is vandag dapper. Hulle sal jou klere van jou lyf aftrek as jy nie self wil nie.”
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Malema vra vir "politieke liedjies"   Thu Jul 08, 2010 7:50 am

Nou weet ons Malema is dood so ver die politiek betref al die waffers as hulle in onguns by hul eie mense val dan vry hulle na die boere. moet maar n bitter pil wees om De La Rey te sing wonder hoeveel verstrekers dit gekos het.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Malema vra vir "politieke liedjies"   Today at 2:08 am

Terug na bo Go down
 
Malema vra vir "politieke liedjies"
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: