IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Wêreld sien wit armoede

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Wêreld sien wit armoede   Wed Jul 07, 2010 6:29 pm

2010-07-05 22:55









Kinders stap deur die kamp met van die woonwaens en tente op die agtergrond.


Op pad skool toe kry dié meisie eers ’n bietjie hitte by die buur-oom se vuurtjie.


Mnr. Vincent Abbott (42) trek aan sy sigaret terwyl sy vrou, me. Esther Botha (41), op hul bed lê en brei. Foto’s:Finbarr O’Reilly, Reuters


Kinders speel met ’n ou band, wat soms gebruik word om die ingang van die plakkerskamp te versper.


’n Ma en kinders met ’n trollie vol geskenkte kos-voorraad vir die maand.


Mnr. André Coetzee (57) kuier by sy bure.


previous image Image 1 of 7
next image





























Page 1 of 2









function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.beeld.com/printArticle.aspx?iframe&aid=5d77f862-50af-434a-b2d1-155c546cdab6&cid=1979','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}



Wêreld sien wit armoedekyk





Onder die opskrif “Poverty, and little sympathy in South Africa” berig die koerant oor een van die talle wit plakkerskampe wat sedert 1994 in Suid-Afrika ontstaan het.

Finbarr O’Reilly (39), ’n bekroonde Kanadese fotograaf vir die nuusagentskap Reuters, het mense in Kroningspark in Krugersdorp gaan afneem om met sy foto’s die ander kant van Suid-Afrikaanse armoede aan die wêreld te wys: Die wit kant.

“Die algemene persepsie is dat wit Suid-Afrikaners lewens van voorreg en relatiewe rykdom geniet,” het O’Reilly aan The New York Times gesê.

Sy belangstelling in wit armoede in Suid-Afrika het begin toe hy in 1994 hier was en opgelet het dat daar ook wit mense by verkeersligte bedel. “Ek het begin rondvra: ‘Wat gaan hier aan?’”

Wit armoede is volgens hom nie ’n nuwe verskynsel in die land nie, “maar dit lyk asof dit meer is as in die verlede”.

In sy navorsing het hy vasgestel dat meer as ’n halfmiljoen wit Suid-Afrikaners onder die bestaansminimum leef en dat baie van hulle ’n sukkelbestaan in minstens 80 wit plakkerskampe in die Pretoria-omgewing voer.
(Sommige demograwe in Suid-Afrika meen tot 800 000 wit mense leef onder die bestaansminimum).

Om die sowat 400 mense van Kroningspark se vertroue te wen, het O’Reilly vir ’n week lank tussen hulle gaan bly.

In hul gehawende tente en aangelapte hutte het hy tekens van ’n vervloë middelklasbestaan gekry: muurbehangsels, houtlepels, kantdoilies.

Maar ook vullis, rondloperdiere, alkoholisme en geweld.

Sy reeks foto’s van Kroningspark word tans in Italië vertoon in ’n uitstalling getiteld After A.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Wêreld sien wit armoede
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: