IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 PBMR dalk op sy heel laaste bene

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: PBMR dalk op sy heel laaste bene   Fri Feb 19, 2010 2:17 pm

PBMR dalk op sy heel laaste bene
2010/02/19 08:52:00 AM Francois Williams
Druk artikel

Verwante artikels
PBMR en Mitsubishi werk saam
Algerië stel belang in SA se korrelbed
PBMR gaan dalk honderde aflê

Kaapstad. - Sowat driekwart van die meer as 800 mense by die korrelbedkernreaktormaatskappy (PBMR) kan hul werk verloor en sterk vermoedens bestaan dat die regering binnekort kan aankondig dat die PBMR-projek gestaak word.
Die PBMR-direksie het gister personeel oor ’n grootskaalse herstrukturering ingelig in ’n poging om koste te sny en die PBMR-projek te red.
Die PBMR het geen nuwe finansiering uit die pas aangekondigde begroting gekry nie, en het tans net genoeg geld om tot einde Maart in sy huidige vorm voort te gaan.
Me. Barbara Hogan, minister van openbare ondernemings onder wie se toesig die PBMR val, sal na verwagting binnekort ’n aankondiging oor die projek se toekoms doen, is gister met die bekendmaking van die regering se nuwe nywerheidsbeleidsaksieplan by die parlement gesê.
Me. Naledi Pandor, ondervoorsitter van die kabinet se groepering vir ekonomie, sê die werk wat die PBMR tot dusver gedoen het, kan in die breër kernkragbedryf benut word.
Mnr. Jaco Kriek, uitvoerende hoof, was gistermiddag op die punt om personeel oor die herstrukturering toe te spreek toe Sake24 hom bel. Hy was nie later vir kommentaar bereikbaar nie.
’n Verteenwoordiger van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie sal die herstruktureringsproses laat help vlot, het die maatskappy in ’n verklaring gesê.
Die bestuur praat met rolspelers in die res van die kernbedryf oor moontlike poste vir personeel wat geraak word.
Volgens die maatskappy hang die onmiddellike en mediumtermyntoekoms van die PBMR-projek af van die uitslag van gesprekke met bestaande en potensiële beleggers en belanghebbers oor hul voorwaardes vir verdere investering in die projek.
Volgens die 2010-bestedingsberamingsdokument wat met die begroting vandeesweek uitgereik is, val die staatsbydraes vir die PBMR drasties van die R1,7 miljard wat in die lopende boekjaar toegeken is tot R3,6 miljoen, R3,8 miljoen en R4 miljoen oor die volgende drie jaar. Volgens die dokument eindig die regering se bydrae tot die PBMR in 2012-’13.
Die vermoede bestaan dat baie van die PBMR-werknemers by die Kernenergie-korporasie (Necsa), die Nasionale Kernreguleerder, of by private maatskappye soos Lesedi Nuclear Services of internasionale kernkragmaatskappye soos Areva of Westinghouse sal probeer werk kry.
Die maatskappy het reeds vroeër gewaarsku dat hy net genoeg geld tot einde Maart het om in sy huidige vorm voort te gaan.

Lewer kommentaar
(Geen kru taal of haatspraak nie, asb.)


TYRE
Feb 19 2010 10:31 Report this comment
Hoekom verbaas dit my nie????Die projek is dood gebore....n Duitser het jare gelede al die stelling gemaak dat die projek nie lewensvatbaar is nie en dit ook die rede is dat die groot oorsee se energie maatskapye nie belang stel in die ontwikkeling daarvan nie.Net Eskom was positief en het miljoene bele en wat nou wil voorkom dat al die geld down the drain is.

http://www.sake24.com/articles/default/display_article.aspx?ArticleId=6-100_2572607
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
PBMR dalk op sy heel laaste bene
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Ekonomiese Belange / Besigheids geleenthede-
Spring na: