IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Bewerings krap ANC-wonde oop

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Bewerings krap ANC-wonde oop   Tue Jul 06, 2010 10:02 pm

2010-07-06 02:30


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.dieburger.com/printArticle.aspx?iframe&aid=e3f5de38-7a0c-4cb3-a87b-b5233f2b05f5&cid=1708','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}










anesca smith



Kaapstad
’n Hernude twis het in die ANC in die Wes-Kaap losgebars wat hom aanstaande jaar die munisipale verkiesings in dié provinsie kan kos.
Ná verlede week se bewerings dat mnr. Ebrahim Rasool, gewese Wes-Kaapse premier, joernaliste betaal het om hom polities te bevorder, het die ou verdeeldheid tussen Rasool aan die een kant en mnr. Mcebisi Skwatsha, me. Lynne Brown en mnr. Max Ozinsky aan die ander kant, weer opgevlam.
Rasool beskuldig dié drie openlik daarvan dat hulle sit agter mnr. Ashley Smith, gewese politieke verslaggewer van die Cape Argus, se beëdigde verklaring aan die nasionale vervolgingsgesag verlede week dat hy en ’n kollega in 2005 geld uit die staatskas ontvang het om Rasool se beeld te bou.
Op hul beurt dreig Skwatsha, Brown en Ozinsky om die Cape Argus en Independent Newspapers vir laster te dagvaar.
Bronne binne die ANC het gesê dié hernude onmin kan deursypel na die grondvlak, wat tot verdeeldheid tussen die party se takke kan lei. Dit kan veroorsaak dat die provinsiale konferensie wat vir Desember beplan word eers ná die plaaslike verkiesing in 2011 gehou word.
Dit kan ernstige gevolge vir die party inhou met die oog op aanstaande jaar se munisipale verkiesings.
Op die vraag of daar teen Rasool opgetree word, het Ozinsky gesê dit is iets waaroor die ANC moet besluit.
Ozinsky het gesê hy, Skwatsha en Brown is weens Smith se bewerings nie net persoonlik en professioneel skade berokken nie, maar rasseverhoudinge in die provinsie is ook geskend, omdat hulle as “Afrikaniste” geëtiketteer word.
“Ons is vasbeslote om ons name skoon te kry.”
Die drie wou nie verder daaroor uitwei nie omdat hulle eers ’n regsmening wil inwin.
Independent Newspapers se Kaapse redakteur, Chris Whitfield, het in reaksie op die dreigement van regsoptrede gesê hulle sal reageer wanneer en ás dit verder gaan as die inwin van ’n regsmening.
“Die Cape Argus het herhaaldelik die hulp van spesifiek Ozinsky versoek rondom hierdie kwessies. Niks substantief is ontvang nie, maar die koerant het alles in sy vermoë gedoen om by die waarheid uit te kom.”

  • Ondanks die bewerings teen Rasool en ’n beroep deur die DA op pres. Jacob Zuma om Rasool se aanstelling as ambassadeur in die VSA terug te hou hangende ’n ondersoek na die jongste aantygings teen hom, het die departement van internasionale betrekkinge gesê in dié stadium vertrek hy steeds einde vandeesmaand na Washington.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Bewerings krap ANC-wonde oop
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: