IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Jakkalsdraaie in ondersoek na Sisulu se raadgewer

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Jakkalsdraaie in ondersoek na Sisulu se raadgewer   Tue Jul 06, 2010 9:43 pm

2010-07-03 23:20





  • <LI class="drop_item left" sizcache="10" sizset="83" jQuery1278445251218="40"></LI>




Mnr. Paul Ngobeni








JAN-JAN JOUBERT IN KAAPSTAD

Die inspekteur-generaal van intelligensie het ’n jakkalsdraai gegooi om nie die voortvlugtige te ondersoek wat steeds as raadgewer vir me. Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, dien nie.

Mnr. Paul Ngobeni, Sisulu se raadgewer, is ’n voortvlugtige in die Ame&shy;ri&shy;kaan&shy;se deelstaat Connecticut, maar on&shy;der&shy;soe&shy;ke deur die Suid-Afrikaanse re&shy;ge&shy;ring duur nou reeds ses maande, al sou hulle die nodige inligting kon bevestig deur bloot inligting op die internet na te gaan.

Ngobeni word in baie kringe as die hoofstrateeg beskou in die suksesvolle poging om korrupsieklagte teen pres. Jacob Zuma te laat vaar.

Namate die departement van verdediging maande lank neem om die inligting te bevestig wat die aanlyn-nuusdiens Politicsweb en Rapport elk met een e-pos na die vervolgingsgesag in Connecticut kon vasstel, neem vrae toe oor die ANC-regering se erns om die waarheid vas te stel.

Die jongste slap antwoord kom van adv. F.D. Radebe, inspekteur-generaal van intelligensie.

Mnr. David Maynier, DA-LP, het op 11 Desember verlede jaar ’n brief aan Radebe geskryf om vas te stel hoe ’n voortvlugtige die nodige sekerheidsklaring van die Suid-Afrikaanse intelligensie-owerhede gekry het om ’n ministeriële adviseur te wees.

Maynier het alle tersaaklike inligting aangeheg.

Meer as ses maande later, op 15 Junie, het Radebe teruggeskryf met die antwoord dat Maynier se navraag meer na ’n opdrag as ’n klagte lyk, en dus nie ondersoek sal word nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Jakkalsdraaie in ondersoek na Sisulu se raadgewer
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: